Chemie Flashcards
Intramolekulêre binding
‘n Binding tussen atomr binne molekules.
Intermolekulere kragte
n Swak aantrekkingskrag tussen molekules atome van dieselfde edelgasse.
Kovalente binding
Binding tussen twee nie metale waar tenminste een paar elektrone gedeel word.
Nie-Polêr kovalent
Gelykopdeling van elektrone.
Pôler kovalent
Ongelyke deling van elektrone wat lei tot die vorming van ń dipool
Ioniese binding
Oordrag van elektrone tussen metaal en nie-metaal en gevglike elektrostatiese aantrekking.
Metaal binding
Binding tussen positiewe kerne en n see gedelokaliseerde elektrone.(metale)
Isotope
Atoom van dieselfde element met verskillende attoommassas
Relatiewe atoom massa
Die verhouding van die gemiddelde massa van n atoom tot 1/12 van n koolstof 12 atoom.
Ionisasie-energie
Energie benodig per mol om elektrone uit n atoom in die gasfase te verwyder
Elektronegatiwiteit
Die mate van die nyging van n atoom om n bindingspaar elektrone op te neem.
Datief kovalent
Kovalente binding waar een atoom beide elektrone voorsien vir die binding.
Bindingsenergie
Energie benodig om een mol van n spesifieke kovalente binding in die gasfase te breuk.
Bindingslengte
Gemiddelde afstand tussen twee nukleï van atome wat gebind is.
Enpiriese Formule
Chemiese formule wat die kleinste heelgetal verhouding in n binding aandui