optiese verskynsels Flashcards
Fotoelektriese effek
‘n Verskynsel wat plaasvind as lig van ‘n sekere frekwensie, elektrone van die oppervlak van ‘n materiaal uitstraal
Arbeidsfunksie
Die hoeveelheid/minimum energie benodig om ‘n elektron van die oppervlak van ‘n materiaal te verwyder
Drumpel frekwensie
Die minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit ‘n sekere metaaloppervlak vry te stel
Atoomabsorpsiespektrum
‘n Atoomabsorpsiespektrum vorm wanneer sekere frekwensies straling uit elektromagnetiese straling wat deur ‘n medium, bv. ‘n koue gas, beweeg, geabsorbeer word
Atoomemissiespektrum
‘n Atoomemissiespektrum vorm wanneer sekere frekwensies van elektromagnetiese straling uitgestraal word as gevolg van ‘n atoom se elektrone wat ‘n oorgang van ‘n hoë energietoestand na ‘n laer energietoestand maak