elektriese stroombane Flashcards
1
Q
Ohm se Wet
A
Die potensiaalverskil oor ‘n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur
2
Q
Drywing
A
Die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word
3
Q
Interne weerstand
A
Die opposisie teen die beweging van ladings in ‘n battery