Newton se wette Flashcards

1
Q

Newton 1

A

‘n Voorwerp sal aanhou beweeg in konstante snelheid of in sy toestand van rus tensy ‘n eksterne resulterende krag daarop uitgeoefen word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Newton 2

A

Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp uitgeoefen word sal die voorwerp versnel in die rigting van die krag
Die versnelling sal direk eweredig wees aan die resulterende krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Newton 3

A

Wanneer voorwerp A ‘n krag op voorwerp B uitoefen, sal voorwerp B op dieselfde tyd ‘n gelyke krag op voorwerp A uitoefen in die teenoorgestelde rigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Newton se Universiele Gravitasiewet

A

Enige twee voorwerpe in die heelal trek mekaar aan met ‘n krag wat direk eweredig is aan die produk van die massas van die voorwerpe en omgekeerd eweredig is aan die produk van die massas van die voorwerpe en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly