elektrodinamika Flashcards
1
Q
Generator energie omskakeling
A
Meganiese energie na elektriese energie
2
Q
Motor energie omskakeling
A
Elektriese energie na meganiese energie
3
Q
WGK
A
Die wgk-waarde van WS is die GS-potensiaalverskil/stroom wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik as die WS