Onderwerp 5- Dierweefsels Flashcards

1
Q

Kolom 🍉

A

L- maag, ingewande, lugweë, dunderm
S- lang en groot, kolomvormig, saamgepers, kern onder
F- beskerming, absorpsie, afskeiding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gesilieerde🐟

A

L- lugweë (neus), uterus, tragea
S- fyn, haaragtige uitgroeisels (trilhare-cilia), alles van kolom
F- beweging van silia stoot eiersel na uterus
mukus beweeg in bepaalde rigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kubus🐝

A

L- nierbuise en kliere, sweetkliere
S- saamgepakte, kubusvormig, groot sel in middel
F- absorpsie en afskeiding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Plaveisel🍃

A

L- mond, slukderm, long
S- plaveiselvormig, plat sel, styf teen mekaar, onreëlmatige vorm, kern in middel
F- vorm nuwe sellae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly