Onderwerp 1- Die chemie van lewe Flashcards
1
Q
Watter funksies het die organiese verbindings?
A
Koolhidrate- bron van energie
Lipiede- stoor energie
Proteïene- belangrik vir selstruktuur en funksie van selle
2
Q
Wat is ensieme?
A
Proteïene wat as katalisators optree.
Reguleer en maak enkele chemiese reaksie moontlik wat in selle plaasvind.
Sonder ensieme sal metaboliese tempo in selle te stadig wees.
3
Q
Wat is die hoofgroepe organiese verbindings in lewende organismes?
A
Koolhidrate, proteïene, lipiede, nukleïensure en ensieme