Onderwerp 4- Transpirasie Flashcards

1
Q

eksterne faktore wat dit beïnvloed

A

temperatuur ⬆️… meer t
humiditeit ⬆️… minder t
ligintensiteit⬆️… meer t
wind⬆️… meer t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

interne faktore wat transpirasie beïnvloed

A
blaargrote en vorm⬇️... meer t
blaarrangskikking (versprei) ... meer t
stomata... huidmondjies
aanwesigheid van hare⬆️.. minder
dik kutikula... minder
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat gebruik mens om Transpirasie te meet?

A

potometer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

eksperiment?

A

links⬅️beweeg… Transpirasie
staan stil… geen
vasilene (maak toe ,plant verdik)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Potometer

A

word gebruik om transpirasietempo onder verskillende omgewingstoestande te meet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Humiditeit

A

waterinhoud in die lug

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

waterpotensiaal

A

die vermoë van n vloeistof om water te verloor en by te kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

ligintensiteit

A

die helderheid van die lig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

verwelking

A

die nie-houtagtige plantdele raak slap en verlep vanweë watervelies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

guttasie

A

die verkyning van druppeltjies xileensap aan die blaarrande van sommige plante vanweë worteldruk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

kragte wat opwaartse beweging bevorder

A
  • Transpirasiekrag
  • Kappilleriteit
  • Worteldruk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Transpirasiekrag?

A

Water beweeg uit die xileemvate in die blaarselle in om water te vervang wat vanweë transpirasie verloor word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Kappilleriteit?

A

Die vermoë van watermolekules om in n baie nou buisie, kappilêre buisie, op te styg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Worteldruk?

A

Die druk wat ontstaan vanweë die absorbsie van water in die wortel deur osmoses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Translokasie?

A

Die beweging of verplasing van vervaardigde stowwe van die blare na die res van die plant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

beweging van water deur die wortel na die xileemvate…

A
  • met selwand
  • van sel na sel deur sitoplasma
  • van sel na sel deur vakuole
17
Q

Hoe is xileem strukture geskik om water te vervoer

A
  • aaneenlopende buise-ononderbroke waterbeweging
  • vate is dood en leeg-makliker vir water om deur te beweeg
  • wande van vate is verdik met lignien-nie insak nie
  • holtes in vate en wande-sywaarse beweging
18
Q

Transpirasie?

A

die verdamping van water uit die blare van n plant

vind deur stomata plaas