Onderwerp 5- Dierweefsel Flashcards
1
Q
Wit fibreuse
A
Vorm tendons
Heg spiere aan been
2
Q
Geel elasties
A
Vorm ligamente
Heg been aan been
3
Q
Kraakbeen
A
Verminder wrywing tussen bene
4
Q
Been
A
Endo- vleis bo oor been
Ekso- skelet bo oor vleis
5
Q
Epiteelweefsel
A
Vorm die vel (bedek liggaam)
uitvoer van organe soos maag
6
Q
Senuweefsel
A
dra seine oor
7
Q
Bindweefsel
A
bind en ondersteun weefsels met mekaar
8
Q
Spierweefsel
A
laat beweging toe
selle trek saam en verslap
9
Q
Spierweefsel…
🌸hartspier
A
onwillekeurig (beheer nie)
e- besit automatisme
f- veroorsaak ritmiese klopping
l- hart
10
Q
Spierweefsel…
🌸skeletspier
A
willekeurig (kan beheer)
e- lang silindervormige vesels
f- ge koördineerde beweging
l- been aan spier heg
11
Q
Spierweefsel…
🌸gladdespier
A
onwillekeurig (beheer nie) e- spoelvormig f- beheer bewegings by organe l- diafragma bloedvate spysverteringskanaal
12
Q
Areolêr
A
Beskerm organe
Verbind vel met spiere