Onderwerp 4: Herwaardasie en Waardedaling Flashcards

1
Q

EAT - Definisie

A

EAT is tasbare bates (vaste bates) wat gehou word vir meer as 1 finansiële tydperk vir:
- die gebruik in die produksie van goedere
- lewering van dienste
- verhuring aan ander
- administratiewe doeleindes

Die doel van die bate is om inkomste te genereer, eerder as om verkoop te word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Twee maniere hoe EAT teboekgestel word

A
  1. Kosprys- waardeverminering
  2. Herwaardasie - kyk na billike waarde/ markwaarde van bate
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

EAT Herwaardasies

A

Kan slegs herwaardasiemetode toepas indien BILLIKE WAARDE met betroubaarheid bepaal kan word

Hoe gereeld? - Elke jaar, of minder gereeld, maar jaarsaldo’s mag nie wesenlik van BW verskil nie.

IFRS13 stel vereistes waarvolgens billike waarde van EAT gemeet word itv herwaardasie

IFRS13.62 bepaal 3 algemene waardasie tegnieke:
* Mark benadering (eiendomme)
* Kostebenadering
* Inkomstebenadering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bruto vervangingskoste

A

Die vervangingskoste van ‘n soortgelyke NUWE ONGEBRUIKTE bate

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Netto vervangingskoste

A

Die vervangingskoste van ‘n soortgelyke bate van DIESELFDE OUERDOM/ vlak van gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Netto vervangingswaardemetode

A
  1. Bring waardevermindering op datum
  2. Skryf Opg. Wvm. af teen baterekening
    Baterekening is nou teen drabedrag
  3. Pas drabedrag na BW

Drabedrag na herwaardasie = netto vervangingswaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

IAS 16 sluit uit:

A
  • biologiese bates wat verband hou met landbouaktiwiteit, anders as draersplante, in ooreenstemming met IAS 41 Landbou;
  • minerale regte en minerale reserves soos olie, natuurlike gas en soortgelyke nie-hernieubare hulpbronne,
  • EAT wat geklassifiseer word as aangehou vir verkoop in ooreenstemming met IFRS 5 Nie-lopende bates aangehou vir verkoop en gestaakde bedrywighede; en
  • bates soos beleggingseiendom (IAS 40 Beleggingseiendom).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Openbaarmaking

A

WINS OF VERLIES
- Waardevermindering vir periode
- Waardedalingsverliese en terugskrywings
- Wins/verlies met verkoop/skrapping van bate
- Herwaardasie-uitgawe/inkomste

ANDER OMVATTENDE INKOMSTE
- As herwaardasiemodel gebruik word
- Herwaardasiesurplus – lynitem vir elke klas van EAT (netto bedrag)

STAAT V FINANSIËLE POSISIE
- Nie-bedryfsbates: ENKEL EAT lynitem -> Eiendom, aanleg en toerusting
- Ekwiteit: Herwaardasiesurplus (gedeelte in AOI erken)

STAAT VAN VERANDERING IN EKWITEIT
- As herwaardasiemodel gebruik word
- Toename of afname in herwaardasiesurplus
- Realisering van herwaardasiesurplus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

OPENBAARMAKING
Aantekeninge
Rek beleid

A
  1. Vir elke bate metingsgrondslag - kosprysmodel of herwaardasiemodel
  2. Waardeverminderingsmetode
  3. Nutsduur van bates of waardeverminderingskoers vir elke klas bate
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

IAS 16 is wel van toepassing op:

A
  • draersplante, wat gedefinieer word as lewende plante wat gebruik word in die produksie of voorsiening van landbouprodukte en verwag word om vir meer as een tydperk te produseer en ‘n afgeleë waarskynlikheid het om as landbouprodukte verkoop te word.
  • Die opbrengs van die draersplante word volgens IAS 41 verantwoord; en
  • EAT wat gebruik word om biologiese bates en minerale hulpbronne te onderhou; en
  • EAT verkry deur leasingsowereenkomste in terme van IFRS 16.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

IAS16.35 laat alternatiewe rekeningkundige hanterings vir OWM toe as ‘n bate herwaardeer word:

A

1) Herstatering
2) Proporsionele herstatering
3) Elimineer OWM teen die brutodrabedrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

OPENBAARMAKING
Aantekeninge
Per klas

A
  • Bruto DB + Opg. Wvm. & Opg. Wdv. aan begin en einde van periode
  • Versoening tussen openings- en sluitingsaldo’s
  • Gekapitaliseerde kostes vir EAT onder konstruksie
  • Beperkings op titel
  • EAT as sekuriteit verskaf
  • Bedrag van enige kontraktuele verpligtinge om EAT te bekom (“kapitaalverpligtinge”)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Openbaarmaking
Onderaan EAT nota

A

Beskrywing van grond en geboue en ligging
Verkrygingsdatum en koopprys van grond en geboue
Koste van aankope en verbeterings sedert verkryging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Openbaarmaking
As herwaardasiemodel gebruik word

A
  1. Datum van laaste herwaardasie
  2. Wie het die herwaardasie gedoen
  3. Waardasietegnieke & insette gebruik
  4. Hoe gereeld herwaardasies gedoen word
  5. BAIE NB! DB van EAT as kosprysmodel gebruik was (HDB)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waardedaling van bates Doel

A

Verseker dat bates teen nie meer as hul verhaalbare bedrae gedra word nie (nie oorstateer nie)
(Kosprysmodel & Herwaardasiemodel)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waardevermindering VS Waardedaling

A

ʼn Verlaging in waarde a.g.v normale gebruik

ʼn Verlaging in waarde a.g.v skade (abnormale gebeure)

17
Q

Billike waarde

A

Indien bate nou verkoop sal word in die mark, wat sal die onderneming ontvang. (Ook bekend as markwaarde)

18
Q

Koste om te verkoop

A

is die direkte inkrementele kostes wat aan die verkoop van die bate toegeskryf word.

19
Q

Gebruikswaarde:

A

Hoeveel kontantvloei kan ʼn bate vir ʼn onderneming genereer oor sy nutsduur. (Hoef nie te kan bereken nie, sal gegee word)

20
Q

Verhaalbare bedrag:

A

hoogste van (billike waarde minus kostes om te verkoop) en sy (gebruikswaarde).

21
Q

Waardedalingsverlies:

A

bedrag waarmee die drabedrag van ʼn bate sy verhaalbare bedrag oorskry. (Drabedrag: R100 > Verhaalbare bedrag: R80) (Waardedalingsverlies = R20)

22
Q

Kontantgenererende eenheid (KGE)

A

die kleinste identifiseerbare groep bates wat hoofsaaklik onafhangklik kontantvloei van ander bates kontant genereer.

23
Q

Hoekom IAS 36?

A

Prosedures daar te stel wat gebruik kan word om te verseker dat bates nie bo hul verhaalbare bedrag in die finansiële state getoon word nie.

Dit is die redelike waarde van die EAT van die onderneming.

Is die drabedrag in die state soortgelyk aan die markwaarde van die bates?
Indien nie!!! === Dan gebeur waardedaling WANT ons wil nie ons bates OORSTATEER NIE.

24
Q

Waardedaling van bates

Eksterne bronne

A

ʼn Entiteit behoort as ʼn minimum die volgende aanduidings te oorweeg ten einde te bepaal of bates aan waardedaling onderworpe is:

Eksterne bronne van inligting:
Waarneembare aanduidings dat prys van bate gedaal het
Wesenlike veranderinge met negatiewe uitwerking op die entiteit
Markverwante rentekoerse en markopbrengste
Drabedrag van netto bates van entiteit is meer as markkapitalisasie

25
Q

Waardedaling van bates

Interne bronne

A

Interne bronne van inligting:
Fisiese skade of veroudering van bate
Wesenlike verandering wat negatiewe invloed het op entiteit
Inligting in interne verslae wat dui dat ekonomiese resultate van bate swakker is

26
Q

Meting en erkenning

A

Aanvanklik word ʼn bate aangekoop en verantwoord teen kosprys in die boeke.

In die jare wat volg gaan rekenmeesters die volgende waardes gebruik:

Verhaalbare bedrag is HOOGSTE van:
Billike waarde minus koste om te verkoop OF
Gebruikswaarde

27
Q

Die volgende bates moet ten minste jaarliks vir waardedaling getoets word, ongeag of daar ʼn aanduiding vir waardedaling is of nie:

A
  • Ontasbare bates met onbepaalde nutsduur
  • Ontasbare bate nog nie gereed vir gebruik
  • Klandisiewaarde wat uit besigheidsamevoeging verkry is
28
Q

Kontantgenererende eenheid (KGE)

A

Die kleinste identifiseerbare groep bates wat hoofsaaklik onafhangklik kontantvloei van ander bates kontant genereer.

Bv. Gestel ʼn klein diamantmyn bedryf ʼn skag, ʼn treinspoor met ʼn lokomotief en twee treinwaens wat diamantgruis vanaf die skag na die diamantwassery-aanleg vervoer. Onder hierdie omstandighede sou dit onwaarskynlik wees dat enige van die genoemde vier bates individueel sonder samewerking van die ander drie bates kontantinvloeie kan genereer. Gevolglik vorm al vier bates saam ʼn KGE.

29
Q

Kontantgenererende eenheid (KGE)

A

Net soos by individuele bates is die verhaalbare bedrag van ʼn KGE HOOGSTE van:
Billike waarde minus koste om te verkoop van die KGE OF
Gebruikswaarde van die KGE

Indien die verhaalbare bedrag van die KGE laer is as die drabedrag van die KGE word ʼn waardedalingsverlies ten opsigte van die KGE erken.