Onderwerp 3: Eiendom, aanleg en toerusting Flashcards

1
Q

EAT - Definisie

A

EAT items is tasbare bates (vaste bates) wat gehou word vir meer as 1 finansiële tydperk , vir
- die gebruik in die produksie van goedere,
- lewereing van dienste,
- verhuring aan ander, of
- administratiewe doeleindes

Die doel van die bate is om inkomste te genereer, eerder as om verkoop teword.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

BATE:

A

hulpron wat deur die entiteit beheer word as gevolg van gebeurtenis in die verlede, waaruit toekomstige ekonomiese voordele na verwagting na die entiteit sal vloei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

EAT – Rek. beleid
Twee maniere hoe EAT teboekgestel word

A

Twee maniere hoe ons EAT teboekstel:
1. Kosprys - Waardevermindering OF
2. Herwaardasie - Kyk na die billikewaarde/markwaarde van bate.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Berekeningvan kosprys van EAT =

A

Aankoopprys
+invoerbelasting
+nie-terugeisbare belasting (Bv, MPY nie geregistreer vir BTW nie)
+ander direkte kostes
-Handelskorting

*Kostes om bate gereed te kry vir gebruik
Bv. afleweringskostes, installasie koste ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

EAT – Inspeksies

A
  1. Voertuie wat slegs geverf word
  2. Voertuie wat heeltemaal oorgedoen word
  3. Groot inspeksies
  4. Vervanging van parte/Onterkenning van bates

Sou ‘n gedeelte van die bate vervang word, word die drabedrag van die gedeelte van die bate onterken en afgeskryf as ‘n uitgawe in wins/verlies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

EAT – Waardevermindering
3 metodes

A
  1. Reguitlyn metode
    [kosprys/lewensduur]
  2. Verminderende saldo
    [(kosprys - owvm) x bv 20% per jaar]
    3.Produksieeenheid metode
    Hoeveel eenhede kan die masjien produseer op jaarlikse basis
    Waardeverminering is gekoppel aan produksie hoeveelhede
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

EAT – Toekomstige waardes

A

IFRS 9 vereis dat sou daar abnormale krediet terme toegestaan word om krediteur van bate te vereffen , die kooptransaksie ‘n wesenlike finansieringselement insluit

Bate moet dus teen huidige waarde erken word op dag 1 en verskil tussen billike waarde en huidige waarde word gesien as finansieringskoste wat apart erken word in wins/verlies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

EAT – Herstelwerk

A

Normale dag-tot-dag instandhoudingskoste op bates word as uitgawe erken in wins/verlies

Bv. arbeid, verbruikersvoorraad en onderdele

Enige ander kostes mag gekapataliseer word in daar aan erkenningskriteria van IAS 16 voldoen word. Waarde van bate verhoog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verandering in ramings (IAS 8)

A

Verandering in reswaarde, nutsduur of waardevermindering metode lei tot verandering in rekeningkundige ra,ing. Ramingsregstellings word slegs vooruitwerkend vir die huidige en toekomstige jare gedoen.

Vereis behoorlike openbaarmaking notas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verandering in Rekeningkundige beleid (IAS 8)

A

Verandering in rekeningkundige beleid (bv. Verandering vanaf kosprys metode na herwaardasie metode) lei to verandering in rekeningkundige beleid. Rekeningkundige beleid verandering word terugwerkend aangepas.

Vereis behoorlike openbaarmaking in notas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly