Onderwerp 1-2: Die Suid-Afrikaanse Reguleringsraamwerk Flashcards

1
Q

IAS’e

A

International Accounting Standards

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

IFRS’e

A

International Financial Reporting Standards

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

IFRS for SMEs

A

vir gebruik deur klein- & medium-grootte entiteite

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

IFRIC’e

A

International Financial Reporting Interpretations Committee interpretasies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Maatskappywet 71 van 2008

A

om voorsiening te maak vir die inlywing, registrasie, bestuur & kapitalisering van winste van maatskappye

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

King IV-verslag

A

SA ”corporate governance” kode
stel reëls, praktyke & prosesse waardeur ‘n maatskappy gerig & beheer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

IASB

A

International Accounting Standards
Board:
ontwikkel en keur internasionale finansiële verslagdoeningstandaarde goed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

FRSC

A

Financial Reporting Standards Council (SA rekeningkundige standardsteller):

pas internasionale verslagdoeningstandaarde vir plaaslike omstandighede aan

adviseur Minister van Finansies oor aangeleenthede wat verband hou met finansiële verslagdoeningstandaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Struktuur van ‘n standaard

A
  1. Doelwit
  2. Omvang
  3. Definisies
  4. Erkenning = WANNEER?
  5. Meting = WATTER BEDRAG?
  6. Onterkenning
  7. Aanbieding & openbaarmaking
  8. Oorgangsbepalings
  9. Effektiewe datum
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

TIPE ONDERNEMING EN RAAMWERK: Niewinsgewende maatskappye wat ‘n oudit vereis & maatskappy in staatbesit (MSB)

A

IFRS, PFMA (Public Finance Management Act – voorkeur bo IFRS)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

TIPE ONDERNEMING EN RAAMWERK:
Publieke maatskappye – genoteer

A

IFRS

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

TIPE ONDERNEMING EN RAAMWERK:
Publieke maatskappye – nie genoteer nie

A

IFRS of IFRS for SMEs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

TIPE ONDERNEMING EN RAAMWERK:
Ander winsgewende maatskappye

A

IFRS of IFRS for SMEs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

TIPE ONDERNEMING EN RAAMWERK:
Ander winsgewende maatskappye waar OBT (Openbare Belangtelling/Public Interest Score – PI Score) <100 (min belanghebbendes) & JFS intern opgestel is

A

Finansiële verslagdoeningstandaarde soos vasgestel deur die maatskappy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verskil tussen IFRS & IAS

A
  1. 1966
    IAS begin
    (Engeland, Wallis, Amerika, Kanada)
  2. 1967
    Accounts International Study Group publiseer dokumente
  3. 1973
    Verander na IASC
  4. 1973-2000
    IAS 1-41
  5. 2001
    IASC > IASB
  6. IASB aanvaar IAS; voeg IFRS by (IFRS > IAS)

IASC – International Accounting Standards Committee
ICAEW – Institute of Chartered Accountants in England & Wales
AICPA – American Institute of Certified Public Accountants
CICA – Canadian Institute of Chartered Accountants

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Agentskap teorie (agency theory)

A
  1. Agentskapsteorie ondersoek die dinamika tussen bestuur en eienaars, waarin bestuur as agente optree vir die eienaars, maar hul belange nie altyd ooreenstem nie.
  2. Terwyl beide partye in hul eie selfbelang optree, kan dit tot wedywering en agentskapsprobleme lei.
  3. Maatreëls soos eksplisiete kontrakte en aandeelopsies word voorgestel om die belange van aandeelhouers te beskerm, maar dit kan ook nuwe uitdagings skep.
  4. Aandeelhouers benodig dikwels finansiële monitorings om bestuur verantwoordelik te hou.
  5. Alhoewel agentskapsteorie fokus op aandeelhouers, is daar ook ander belanghebbendes wat deur maatskappybesluite geraak word, ‘n onderwerp wat deur belanghebbendeteorie bestudeer word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Belanghebbende teorie (stakeholder theory)

A

Belanghebbendeteorie fokus op die verskeie partye wat ‘n rol speel in die sukses van ‘n maatskappy, insluitend beleggers, werknemers, en die regering.

Dit stel voor dat maatskappye die belange van al hierdie belanghebbendes moet oorweeg, nie net aandeelhouers nie.

Terwyl dit ‘n breë perspektief bied, word dit ook gekritiseer omdat dit soms te veel vereis van maatskappye.

Die argumente draai rondom die verantwoordelikheid van maatskappye teenoor verskeie belanghebbendes en die reg op opbrengs vir beleggers.

18
Q

Legitimiteit teorie (legitimacy theory)

A

Volgens legitimiteitsteorie openbaar maatskappye inligting oor sosiale verantwoordelikheid om ‘n sosiaal verantwoordelike beeld voor te stel sodat hulle hul gedrag aan hul belangegroepe kan legitimeer. Legitimiteitsteorie is gebaseer op die idee dat ‘n sosiale kontrak tussen besigheid en samelewing bestaan.

19
Q

Verduidelik die elemente van finansiële state

A
20
Q

Verduidelik wat die kwalitatiewe eienskappe van finansiële state is

A
  1. FUNDAMENTELE
    Toepaslikheid en getroue weergawe
  2. ONDERSTEUNDENDE
    Vergelykbaarheid
    Verifieerbaarheid
    Verstaanbaarheid
    Tydigheid
21
Q

Pilare van rekeningkunde

A
  1. Konseptuele raamwerk (nie ‘n standaard nie)
  2. IAS Aanbieding van finansiële state
22
Q

Wat is die Konseptuele Raamwerk ?

A

Behels die basiese konsepte vir voorbereiding en aanbieding van finansiële state vir eksterne gebruikers.

Dis net ‘n raamwerk, dis nie ‘n standaard nie.

23
Q

Wat sluit die konseptuele raamwerk in ?

A
  1. Doelwitte van finansiële verslagdoening
  2. Kwalitatiewe eienskappe
    ( Fundamentale eienskappe, Ondersteunende eienskappe)
  3. Finansiële state en Verslagdoenings entiteit
  4. Elemente van finansiële state
  5. Erkenning van elemente / onterkenning van finansiële state
  6. Metingsbasisse
  7. Aanbieding en openbaarmaking
  8. Kapitaal en kapitaal instandhouding
24
Q

Doelwit van finansiële verslagdoening

A

Om finansiële inligting te bied oor die verslagdoenende entiteit wat bruikbaar is vir die bestaan en vir potesiële investeerders, leners en ander krediteure (primêre gebruikers) om besluite te maak oor hul bied van hulpbroone aan die entiteit.

25
Q

Kwalitatiewe eienskappe

A

Om die doelwit van finansiële verslagdoening te bereik, moet die inligting vervat in die finansiële verslae kwalitatiewe kenmerke hê.

Kwalitatiewe kenmerke is die eienskappe wat die bruikbaarheid van die inligting wat in die finansiële verslae verskaf word, verhoog.

Ondersteun kwalitatiewe kenmerke: vergelykbaar, verifeerbaar, tydigheid en verstaanbaar

26
Q

Kwalitatiewe eienskappe

Fundamentale eienskappe

A

Toepaslikheid: kan dit ‘n verslil in die besluit maak ? Relevante inligting het voorspellende waarde of bevestigende waarde

Getroue weergawe: Volledigheid (bevat al die inligting), onpartydigheid (of vooraf bepaald) en vry van foute

27
Q

Finansiële state

A

Finansiële prestasie (SWVAOI) + FInansiële posisie (SFP) + Ander (Aantekeninge kontantvloeie)

Finansiële state is ‘n spesifieke vorm van algemene doel finansiële verslae.

Finansiële state verskaf inligting oor die ekonomiese hulpbronne van die verslagdoenende entiteit, asook eise teen die entiteit en veranderinge in daardie hulpbronne en eise wat voldoen aan die definisies van die elemente van finansiële state.

28
Q

Elemnete van finansiële state

A

Finansiële prestasie: inkomste en uitgawes

Finansiële posisie:bates, laste en ekwiteit

29
Q

Erkenning van elemente

A

2 erkenningskriteria

  1. Voldoen aan definisie van element
  2. Moet lei tot beide toepaslike inligting en getroue weergawe

Toepaslikheid beïnvloed deur bestaansonsekerheid en uitkomsonsekerhede

Getroue weergawe word beïnvloed deur metingsonsekerhede en erkenningsondekerheid

29
Q

Aanbieding en openbaarmaking

A

Vereiestes vir effektiewe kommunikasie
1. Fokus op doelwitte en beginsels
2. Klassifikasie (groepeer soortgelyke items saam en skei verskillende items)
3. Samevoeging (moenie inligting wegsteek nie)

30
Q

Kapitaal een kapitaalinstandhouding

A

Finansiële kapitaal:
Netto bates/ekwiteit
Wins= Sluitings netto bates > Openings netto bates

Fisiese kapitaal:
Produksiekapasiteit
Wins - Sluitings produksiekapasiteit > Openings produksiekapasiteit

31
Q

Wesenlikheid en samevoeging

A

Wesenlike - soortgelyke items: toon apart

Nie wesenlike - soortgelyke items: groepeer saam

32
Q

Onterkenning van elemente

A

BATES: Wanneer die entiteit beheer verloor oor die hele of gedeelte van die bate

LASTE: Wanneer die entiteit ie meer ‘n huidige verpligting vir die hele of gedeelte daarvan het nie.

33
Q

Gereeldheid van verslagdoening

A

Hoe gereeld ? jaarlik

34
Q

Toevallingsbegrip

A

Voldoen aan definisies en erkenningskriteria

Erken transaksies wanneer dit plaasvind

35
Q

Verslagdoenende entiteit

A

Voldoen aan definisies en erkenningskriteria
Erken transaksies wanneer dit plaasvind

Enkele entiteit
Gedeelte van ‘n entiteit
Meer as een entiteit

36
Q

BATE

A

‘n Huidige ekonomiese hulpbron wat deur die entiteit beheer word as gevolg van vorige gebeure en ekonomiese hulpbron is ‘n reg wat die potensiaal het om ekonomiese voordele te produseer

37
Q

LAS

A

Huidige verpligting van die entiteit om ‘n ekonomiese hulpbron oor te dra as gevolg van vorige gebeure en verpligting is ‘n plig of verantwoordelikheid wat die entiteit geen praktiese vermoë het om te vermy nie

38
Q

EKWITEIT

A

Die definisie van ekwiteit is die oorblywende belang in die bates van die entiteit nadat al sy laste vermindering onveranderd is.

39
Q
  1. Meting en openbaarmaking
A

Historiese koste: Transaksieprys, d.w.s prys by verkryging

Huidige waarde:
Weerspieël toestande op metingsdatum

Huidige waarde metingsbasisse:
Billike waarde – mark se huidige verwagtinge

Waarde in gebruik – entiteit se huidige verwagtinge

Vervullingswaarde – huidige waarde van kontantvloei wat na verwagting oorgedra word om aanspreeklikheid na te kom

Huidige koste – huidige vervangingskoste

40
Q
A