Onderwerp 4 Flashcards
Noem die 6 behoeftes vir Bestuursinligting.
- Verminder risiko’s
- Help om beter besluite te neem.
- Maak beplanning meer akkuraat.
- Help om verbruikers en mededingers beter te verstaan.
- Laat die besigheid toe om vinnig nuwe kanse te gebruik.
- Help om probleme en uitdraging beter te hanteer.
Noem die 3 foute van Bestuursinligting.
- Verkeerde idee oor watter inligting nodig is.
- Data word verkeerd verstaan.
- Verkeerde navorsingmetodes word gebruik.
Noem die 4 kenmerke van Effektiewe DSS (Databasis Bemarkingsbesluitsteunstelsel).
- Interaktiwiteit: Maklik om gebruik met vinge resultate.
- Buigsaamheid: Kan data op verskillende maniere wys en aanpas.
- Ontdekkingsgerig: Help bestuurders om neigings/probleme te vind.
- Toeganklikheid: Maklik om te leer en gebruik.
Noem die 6 goed wat Databasisbemarking kan doen.
- Identifiseer mees/minste winsgewende kliente.
- Identifiseer winsgewende segmente/individue.
- Identifiseer winsgewende produkte/dienste.
- Teikenbemakingspogings
- Verhoog inkomste
- Evalueer geleenthede
Wat is bemarkingsnavorsing?
Proses van: Beplanning, versameling en ontleding van inligting wat relevant is vir bemarkingsbesluite.
Noem 4 redes hkm Bemarkingsnavorsing nodig is.
- Help besluitnemers om die doeltreffenheid van bemarkingsmengsels te verstaan.
- Gee insigte vir nodige veranderinge.
- Verskaf data vir bestuursinligtinstelsels en DSS.
- Moet onmiddelik, akkuraat, betroubaar en relevant wees.
Noem die 3 funksies van Bemarkingnavorsing.
- Beskrywende faktore: Versamel en bied feitlike inligting
- Diagnostiese faktore: Verduidlik data en resultate.
- Voorspellende faktore: Spreek “wat as” vrae aan.
Verduidlik die verhouding tussen Bemarkinsnavorsin en DSS.
Marknavorsing: Verskaf inligting om spesifieke probleme op te los.
DSS: Bied deurlopende inligting oor omgewingsverandering.
Noem die 4 Rolle van Bemarkingsnavorsing.
- Verbeter die gehalte van besluitneming.
- Help om probleme op te spoor.
- Verstaan die mark en neigings.
- Bevorder klante se waarde en gehalte.
Noem die 7 Stappe in Marknavorssingsproses.
- Defineer bemarkingsprobleem
- Verkennende navorsing
- Formuleer navorsingsdoelstellings
- Beplan navorsingsontwerp
- Samel data in
- Ontleed en interpreteer data
- Berei verslag voor en bied aan.