Onderwerp 1 Flashcards
1
Q
Wat is die definsie van bemarking?
A
- Is die aktiwiteit, stel instellings en proses
- vir die skep, kommunikeer, lewer en uitruil van aanbiedinge
- wat waarde het vir verbruikers, kliente, vennote en die samelewing.
2
Q
Wat is Diskonfirmasie Paradigma?
A
Beteken mense is ongelukkig as ‘n produk nie aan hulle verwagtinge voldoen nie. Dit gebeur wanneer wat hulle verwag nie dieselfde is as wat hulle regtig kry.
3
Q
Noem die 5 kondisies van ruil.
A
- Teminste twee partye (koper en verkoper)
- Het iets van waarde
- In staat wees om te kommunikeer en te lewer.
- Vry om te aanvaar of te verwerp
- Wil met ander partye besigheid doen
4
Q
Noem die 6 filosofieë oor bemarkingsbestuur
A
- Produksieorientasie: Fokus op goedkoop en vinnige produksie.
- Produksiegerigtheid: Fokus op kwaliteit en innovasie.
- Verkoopsorientasie: Fokus op harde verkoop.
- Verbruikersgerigtheid: Fokus op kliëntbehoeftes.
- Samelewingsbemarkingsgerigtheid: Fokus op kliënt en samelewing.
- Verhoudingsbemarkingsgerigtheid: Fokus op langtermynverhoudings met kliënte.
5
Q
Toepassing van Goue Sirkel
A
- Hoekom: Rede waarom ‘n onderneming bestaan.
- Hoe: Proses wat gevolg word
- Wat: Produk/diens wat aangebied word
6
Q
Wat is Mededingende voordeel
A
- USP
- Volhoubaar met verloop van tyd
- Gebaseer op afmeetings
- Belangrik vir verbruikers
7
Q
Noem 7 elemente vir volhoubare mededingende voordeel.
A
- Diensgehalte
- Kliënte waarde
- Kliënt tevredenheid
- Kliëntgerigte personeel
- Goed opgeleide werknemers
- Bemagtiging van werknemers
- Spanwerk
8
Q
Noem die 4 stappe van Bemarkingsporses vir ‘n besigheid
A
- Bemarkings beplanning
- Implementeering
- Evaluasie en beheer
- Analise