Onderwerp 2 Flashcards

1
Q

Waarvoor staan die STP Proses?

A
  1. Segmenteer
  2. Teiken
  3. Posisioneer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is Segmenteering?

A

Verdeel verbruikersmarkte in verskillende groepe met dieselfde behoeftes en begertes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die 4 kriteria vir marksegmentasie?

A
  1. Substantief
  2. Identifiseerbaar en meetbaar.
  3. Toeganklik
  4. Reagerend
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem die 5 Basisse van Segmentasie.

A
  1. Gedrag: Hoe verbruikers optree
  2. Demografie: Bevolkingkenmerke
  3. Geografiese: Ligging
  4. Psigografiese: Lewenstyle/persoonlikheid
  5. Voordeel: Spesifieke voordele wat verbruiker soek in produk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 3 verskillende Teikenmarkte.

A
  1. Ongedifferensieerd: Hele mark
  2. Gekonsenteerde: Klein deel van groot mark
  3. Multi-segment: Aantal segmente en ontwerp unieke aanbiedings vir elk.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem ‘n vd en nd van Ongedifferensieerd.

A

Voordeel: Potensiële besparing op produksie en bemarking.

Nadeel: Produkte het min kreatiwiteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem ‘n vd en nd van Gekonsenteerde.

A

Voordeel: Hulpbronne word op een mark gefokus.

Nadeel: Segmente kan te klein wees of verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem ‘n vd en nd van Multi-segment.

A

Voordeel: Groter finansiële sukses.

Nadeel: Hoë kostes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 4 Basis vir Differensiasie.

A
  1. Produk
  2. Dienste met produk
  3. Personeel
  4. Beeld
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem 6 Basisse vir Posisionering.

A
  1. Eienskap
  2. Voordeel
  3. Prys en gehalte
  4. Gebruik
  5. Produk gebruiker
  6. Produk klas
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem die 4 stappe om nuwe produk te posisioneer.

A
  1. Belangrike eienskappe: Wat kliënte wil hê en wat mededingers bied.
  2. Posisioneeringkaart: Visualiseer die produk teenoor ander produkte in die mark.
  3. Posisioneringsopsies: Posisioneer naby mededingers of kies ‘n ander benadering.
  4. Suksesfaktore: Produk moet eienskappe hê wat kliënte begeer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die verskil tussen Herposisionering en Afsetting?

A

Herposisionering: Verandering van die produk se markbeeld.

Afsetting: Verwydering van die produk uit die mark.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly