Onderwerp 3 Flashcards
1
Q
Wat is Verbruikersgedrag?
A
- Is hoe verbruikers besluite neem
- en hoe hulle goedere/dienste gebruik
- en wegdoen daarmee na gebruik.
2
Q
Hoekom is verbruikersgedrag belangrik?
A
- Bemarkers moet verbruikersgedrag verstaan
- om ‘n suksesvolle bemarkingsmengsel (4P’s) te skep
- wat by die teikenmark pas.
3
Q
Noem die 5 stappe van Besluitnemingsproses.
A
- Behoefte/probleem erkening: Verbruiker besef iets kort/moet verander.
- Soek na inligting: Hulle kry inligting uit verskillende bronne.
- Evalueer alternatiewe: Hulle kyk na verskillende keuses en oorweeg beste een.
- Aankoopsbesluit: Hulle besluit of en waar om te koop.
- Na-aankoopsgedrag: Hulle voel tevrede/teleurgesteld met hul besluit.
4
Q
Noem die 5 Individuele faktore wat koper gedrag beinvloed.
A
- Persepsie
- Motivering
- Leer
- Waardes, geloof en houding
- Persoonlikheid, self-konsep en leefstyle
5
Q
Noem die 3 Sosiale faktore wat koper gedrag beinvloed.
A
- Kultuur
- Verwysingsgroepe
- Familie
- Opinie Leiers
- Sosiale klas