Notas Bl.2 - 4 (Mikroskope, Plantselle En Dierselle) Flashcards

1
Q

Definieer sel:

A

Die basiese strukturele en funksionele eenheid van alle lewende organismes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kan selle sonder ‘n mikroskoop gesien word?

A

Nee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarvoor word mikroskope gebruik?

A

Om mikroskopiese organismes te vergroot om te bestudeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor word ligmikroskope spesifiek gebruik?

A

Om mikroskopiese otganismes of dele soos die sel te bestudeer, wat nie met die blote oog gesien kan word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarvoor word ‘n elektronmikroskoop spesifiek gebruik?

A

Om die heel kleinste organismes te bestudeer, omdat dit elektronbundels i.p.v. ligstrale gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem en gee die funksies van die 13 dele van ‘n miktoskoop.

A

1. Oogstuk/Okulêr: Is die lens waarteen jy jou oog plaas om die voorwerp te vergroot, gewoonlik 10×

2.Buis: Hou die lense van die oogstuk en die objektiewe op die regte afstand van mekaar.

3. Growwe instelskroef: Beweeg buis op en af om fokus te kry.

4. Fyn instelskroef: Kry finale fokus en duidelike beeld.

5. Arm: Verbind die voetstuk en platform met die buis en ondersteun stelskroewe.

6. Neusstuk: Hou objektiewe vas aan die roterende skyf.

7. Objektiewe: Vergroot beeld kort (×4) langer (10× en 40×)

8. Platform (tafel): Ondersteun skyfie oor opening wat lig vanaf die spieël/ligbron deurlaat.

9. Klampe: Hou skyfie in plek.

10. Diafragma en kondensor: Beheer en fokus lig deurgrlaat.

11. Ligbron: Weerkaats lig deur die kondensor na die opening.

12. Voetstuk: Ondersteun mikroskoop

13. Skroefverstelling van tafelhoogte: Skuif tafel op en af sodat langer lens inpas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem 4 organelle in plant-EN dierselle

A

= Selmembraan
= Sitoplasma
= Kern
= Mitochondria

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter organel bevat DNA?

A

Die kern

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Deur wat word ‘n kern omring en by watter selle kom dit voor?

A

Deur ‘n kernmembraan, wat teenwoordig is by beide plant-en dierselle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem ‘n geërfde eirnskap wat deur DNA bevat word?

A

Blou of bruin oë kleure

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waar of vals:
DNA is uniek aan elke persoon

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem 9 dele/organelle binne plantselle en hul funksies:

A

1. Selwand:^Beskerm die sel, ^behou vaste vorm en ^ laat alle stowwe deur.

2. Selmembraan:^Hou selinhoud bymekaar en ^laat stowwe in en uit beweeg (is selektief deurlaatbaar).

3. Selkern:^Beheer sel aktiwiteite en ^dra erflikheidseienskappe

4. Nukleolus:^Beheer selkern
5. Chromatien:^Dra erflike inligting.

6. Sitoplasma:^Jellie-agtige medium wat beweging toelaat, ^dit vorm die grootste deel van die selinhoud en ^dis waar chemiese reaksies plaasvind en ^organelle aangetref word

7. Chloroplast: ^Fotosinteer met behulp van chlorofil wat lig vasvang en is ^verantwoordelik vir die produksie van glukose en suustof.

8. Mitochodria: ^ Respireer en gee energie.

9.Vakuool: ^ Berg water, sout en suiker, ^is omring deur tonoplast en ^behou turgordruk in die sel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem die 5 organelle van ‘n diersel

A

■ selmembraan
■ sitoplasma
■ mitochondria
■ selkern
■ klein vakuole (kan afwesig wees in sel)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem vier verskille tussen plantselle en dierselle

A

Plantselle
♤ Besit selwand sowel as selmembraan. Selwand bestaan uit sellulose en gee ondersteuning en beskerming.
♤ Vaste vorm a.g.v. rigiede selwand.
♤ Besit chloroplaste, gevul met chlorofil om ligenergie te absorbeer vir fotosintese.
♤ Groot vakuool bied stoorplek vir nutriënte,water en afvalstowwe

Dierselle
♤ Geen selwand nie, slegs omring deur selmembraan.
♤ Rond of onreëlmatig
♤ Geen chloroplaste nie
♤ Klomp klein, of geen vakuole

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waar of vals:
selle kom slegs in een vorm voor

A

Vals. hulle kom in baie verskillende vorms en groottes voor en is gedifferensieerd.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarvoor is selle angepas en gee ‘n vb

A

Selle is aangepas om spesifieke funksies uit te voer, soos spierselle wat gespesialiseerd is om saam te trek en te ontspan om jou te laat beweeg.

17
Q

Watter organismes bestaan slegs uit een sel?

A

Mikroskopiese organismes soos bakterieë

18
Q

Bestaan mense uit net een sel?

A

nee, mense is makroskopiese organismes wat uit meer as een sel bestaan

19
Q

Hoe respireer selle?

A

Deur suurstof en glukose te gebruik en afvalstowwe soos koolstofdioksied te ekstreer. In die proses kry ons energie.

20
Q

Wat is stamselle?

A

Selle wat die vermoë het om te verdeel en te ontwikkel in baie verskillende seltipes.

21
Q

Wat is ‘n weefsel?

A

‘n Groep selle wat ‘n spesifieke funksie uitvoer

22
Q

Wat noem mens ‘n groep weefsels?

A

‘n orgaan

23
Q

Wat is stelsels?

A

Organe wat saamwerk in groepe

24
Q

Waaruit bestaan ‘n organismes?

A

(Orgaan)Stesels
p.s. onthou aktiwiteite

25
Wat beteken dit as on sê dat 'n sel gespesialiseerd is?
Dit beteken dat die selle aangepas is om 'n spesifieke funksie te verrig.
26
Noem 5 vb'e van gespesialiseerde selle en hul funksies
_Stamselle_ Hierdie selle het die vermoë om te verdeel en in verskillende tipes selle te ontwikkel,bv. senuweeselle, spierselle en beenselle _Senuweeselle_ Vervoer elektriese impulse d.m.v. die senuwee of die rugmurg. _Spierselle_ Hierdie selle trek saam en ontspan om beweging moontlik te maak. _Rooibloedliggaampies_ vervoer suurstof regoor die liggaam _Epteelselle_ Bedek die oppervlakte van die liggaam en beskerm die liggaam.