Bl. 4 - 9 Handboek Flashcards

1
Q

Noem vb’e van verskillende selle:

A

bloedselle, spierselle of die sel in die voering van jou wang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die definisie van ‘n selmembraan

A

Die buitenste laag van die lewende deel van die sel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar of onwaar:
Die selmembraan is baie dun.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom is dit moeilik om dieselmembraan by plantselle te sien?

A

omdat dit teen die selwand lê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waaruit bestaan die selmembraan?

A

Proteïene en vette

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die biologiese term vir die volgende:
Die selmembraan reguleer die in-en uitbeweging van sekere stowwe

A

Die selmembraan is differensieel deurlaatbaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer die sitoplasma:

A

‘n Jellie-agtige medium waarin talle ander stowwe oplos rondom die selkern/ ‘n Jellie-agtige mebium wat beweging toelaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is belangrik oor die chemiese reaksies wat in die sitoplasma plaasvind?

A

Dit is verantwoordelik vir die sel se metabolisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter organel is die maklikste sigbaar onder ‘n mikroskoop?

A

Die selkern

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is porieë?

A

‘n Dubbele kernmembraan met gaatjies wat die selkern omring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die nukleoplasma?

A

‘n jellie-agtige matriks in die selkern

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is chromosone?

A

Dun draadjies wat in suspensie is in die nukleoplasma, hulle bestaan uit ‘n lang molekule van ‘n stof genoem deoksiribonukleïensuur (DNS)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat het mens nodig om die lang, dun chromosone sigbaar te maak?

A

‘n Elektronmikroskoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is nukleoli (nukleolus)?

A

Klein liggaampies wat in die nukleoplasma voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Definieer DNS

A

Die erflike materiaal of gene van ‘n organisme. (deoksiribonukleïensuur)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Elke ______ is ‘n stuk van ‘n DNS molekuul

17
Q

Wat veroorsaak die groot verskille binne ‘n spesie:

A

Die variasie in DNS-molekules

18
Q

________ het ‘n groot hoeveelheid gene wat op ___ chromosone oorgedra word.

A

Mense;; 46

19
Q

Wat is die bynaam vir die mitochondria

A

Die “kragsentrales” van die sel.

20
Q

Wat is nodig vir selrespirasie/

A

Suurstof, glukose

21
Q

Wat is die doel van selrespirasie?

A

om energie vry te stel.

22
Q

Wat word dikwels deur die aantal mitochondria in ‘n sel aangedui?

A

Daardie sel se funksie

23
Q

___________selle bevat groot hoeveelhede___________, omdat hulle baie energie benodig

A

Spierselle; mitochondria

24
Q

Selwande gee vorm aan die sel en ______________ aan die plant

A

ondersteuning

25
waar of vals: selwande is ook differensieel deurlaatbaar.
vals, hul is ten volle deurlaatbaar
26
Waaruit bestaan selwande?
sellulose
27
Hoekom kan meeste stowwe deur die selwand beweeg?
Vanweë die spasies tussen die vesels
28
Definieer sellulose:
'n Nie-lewende en nie-elastiese koolhidraat wat vesels vorm wat kruis en dwars oor mekaar loop om 'n baie sterk bedekking vir die sel te vorm.
29
Vakuole neem ________- op en help met -________ van stowwe tussen selle
water; vervoer
30
Noem 'n paar gespesialiseerde funksies van vakuole in dierselle
# Regulering van waterinhoud Vertering Uitskeiding Regulering van waterinhoud
31
Definieer selsap
'n Waterige vloeistof binne vakuole
32
Definieer tonoplast
die membraan wat die vakuool omring
33
Definieer chlorofil
Die groen kleurstof of pigment binne-in chloroplaste
34
Definieer chloroplaste
Die klein, groen strukture in plantselle se sitoplasmas
35
Wat is die funksie van chloroplaste?
Dit bevat 'n groen pigment wat sonlig absorbeer wat gebruik word om voedsel te vervaardig, metbehulp van water en koolstofdioksied tydens fotosintese
36
Waar of vals: Alle dele van plante bevat chlorofil
vals, net die groen dele van plante, bo die grond, bevat chlorofil
37
Chloroplaste bevat dikwels ____________ en ___________, wat deur fotosintese gemaak is.
styselkorrels en oliedruppels