Natuurlike Plantegroei Flashcards

1
Q

Natuurlike plantegroei

A

Die gras,plante en bome wat natuurlik groei en nie daar geplant is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Savanna

A

ń Natuurlike plantegroeistreek wat gras,bosse en bome het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly