Minerale en steenkool hulpbronne van Suid-Afrika Flashcards
Nie-hernubaar
Iets wat ons net een keer kan gebruik
Erts
ń Rots wat groot hoeveelhede van ń sekere mineraal bevat
Steenkool
Rots wat van die oorblyfsels van plante gemaak is wat miljoene jare gelede dood is
Brandstof
Iets wat ons verbrand om energie te gee
Nywerheid
ń Baie georganiseerde manier om goed te maak,dikwels in groot fabrieke
Waarvoor word goud gebruik(2)
Juwele
Tandheelkunde
Waarvoor word platinum gebruik(3)
Juwele
Mororbedryf
Elektriese bedrywe
Waarvoor word choom vir gebruik(2)
Maak van ander metale
Blink dele van masjiene
Waarvoor word yster vir gebruik (4)
Geboue
Voertuie
Masjiene
Om ander metale te maak
Waarvoor word diamante gebruik(2)
Juwele
Snymasjiene
Waarvoor word mangaan gebruik(3)
Batterye
Blikkies
Om ander metale te maak
Waarvoor word koper vir gebruik(3)
Pype
Elektriese drade
Juweliersware
Noem drie maniere wat steenkool as brandstof gebruik word
Elektrisiteit te maak
Te verbrand vir verhitting
Petrol en ander soorte olie te maak
Noem 5 produkte wat van steenkool gemaak word deur nywerhede
Staal Teer(vir paaie) Beton Plastiek Papier