Die Weer Flashcards
1
Q
Temperatuur
A
Hoe warm of koud dit is
2
Q
Wolkbedekking
A
Die hoeveelheid wolke wat in die lug is
3
Q
Reënval
A
Die hoeveelheid reën wat in ń gebied val
4
Q
Windsnelheid
A
Hoe vinnig of sterk die wind waai
5
Q
Neerslag
A
Verskillende vorms waarin water op die grond val
6
Q
Wat is die elemente van weer (4)
A
- Temperatuur *C
- Wolkbeddeking %
- Reënval mm
- Windsnelheid km/h
7
Q
Windsnelhede(4)
A
- windstil
- ligte briesie
- sterk wind
- storm wind
8
Q
Reënval(3)
A
- Geen reën nie
- Ligte reën
- swaar reën
9
Q
Neerslag(3)
A
- hael
- reën
- sneeu
10
Q
Warmee meet ons temperatuur?
A
Termometer
11
Q
Warmee meet ons Reënval?
A
Reënmeter
12
Q
Warmee meet ons die wind rigting?
A
Windkous