Multikulturele literatuur Flashcards

1
Q

Wat is Multikulturele literatuur?

A

Literatuur oor die sosio-kulturele ervarings van onderverteenwoordige groepe

Hierdie literatuur tipe sluit karakters in wat buite die hoofstroom val in terme van byvoorbeeld ras, geslag of gestremdheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom is MKL belangrik?

A
  • dit bevorder eenheid deur te beklemtoon dat alle kinders dieselfde emosies ervaar, ongeag hoe hulle lyk
  • bevorder kruiskulturelevrienskappe deur ras as ‘n hindernis te voorkom
  • bied ‘n positiewe selfbeeld en voorkom dat leerders buite die hoofstroom geisoleerd voel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

MKL gaan in twee vorme gebruik word…

A
  • As ‘n speel om kinders hulself in boeke te laat sien
  • As ‘n venster om kinders die geleentheid te gee om na ander mense se lewe te kyk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is van die slaggate vir mkl prenteboeke?

A
  • sommige mkl prenteoeke bied foutiewe kulturele of historiese inligtimg (kan stereotipes voorkom)
  • kan sleg wees as onderwyser net een boek gebruik oor ‘n groep. Kan nie die voldoende ervarings uitbeeld nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is kritiese rasteorie

A

KRT is die teorie dat rassisme ‘n sosiale idee is wat as ‘n gevolg van individuele vooroordeel bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom is daar kulturele misinformasie en vooroordeel in kinderliteratuur?

A
  • mense buite die hoofstroom is histories nie in magposisies nie
  • minderheidsgroepe het nie sentrale beheer oor hoe hulle in boeke uitgebeeld is nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe kan onderwysers diversiteit in die klaskamer bevestig?

A
  • deur werkkaarte te gebruik waar karakters se name van ‘n verskeidenheid van kulture uit kom
  • plakkaarte in die klaskamer te gebruik waarin verskillende rasse, geslagte en religiese groepe verteenwoordig word
  • kinders aan te moedig om oor hul kulturele vieringe te deel

-bepaal die oorsronklikheid van boeke en dink krities oor hoe hulle sekere temas en onderwerpe behandel

  • gebruik meer as een boek om oor ‘n groep mense te handel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe kan ons KRT gebruik om tekste te evalueer?

A

Deur vrae te vra:

  • Sluit die voorstelling van ‘n spesifiee kultuur akkurate of stereotipese inligting?
  • Wie hat die mag of die wysheid in die verhaal?
  • Watter gedrag en eienskappe word beloon?
    -Is die skryfer en illustreerder binne die groep wat uitgebeeld word?
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly