Geletterdheid Flashcards

1
Q

Wat is geletterdheid?

A
  • Die gebruik van taal en die toepassing van al die vaardighede daarvan in enige omgewing
  • die vermoë en selfvertroue om taal in alle vorme te gebruik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Eienskappe van taal

A
  • oneindig
  • kreatief en georganiseerd
  • word kultureel orrgedra
  • word deur ingewikkelde en spesiaal ontwerpte spraakorgane geproduseer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Taal as ‘n unieke menslike verskynsel

A
  • hang af toepaslike insette
  • groepsgebonde
  • het ’n hoogs ingewikkelde grammatikastelsel
  • dinamies/dit verander altyd
  • kan gekodifiseer word tot ander vorme, soos skrif, piktogramme, musiek, tabelle, diagramme en syfers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Eerste taal

A

taal waaraan die kind die meeste blootgestel is in die eerste twee jaar van sy lewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Tweede taal

A

enige taal wat aangeleer word nadat die eerste taal ten volle bemeester is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bykommende taal

A

as jong kinders aan meer as een taal gelyktydig blootgestel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Teorieë van taalverwerwing

A

Behavioristiese teorie
Nativistiese teorie
Kognitivistiese teorie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Kognitivistiese teorie

A

denke aanvanklik onafhanklik van taal. Beweging en taal gaan hand aan hand.
– assosiasies aan dit wat hulle ondersoek. (Vygotsky)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Nativistiese teorie

A

– verwerf taal op ‘n natuurlike wyse, sonder onderrig. Invloed van mense in baba se omgewing (Chompsky)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Behavioristiese teorie

A

– positiewe versterking van gewenste gedrag en nie-versterking van dit wat ongewens is. (Skinner)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Prelinguistiese kommunikasie in utero tot 12 maande

A
  1. Koergeluide
  2. Brabbelfase - tussen 6 en 12 maande
  3. Op 8 maande - kan intonasiepatrone gehoor word,
    bv. vraag- of uitroep-intonasie
  4. 12 maande - holofrastiese fase - begin klanke op
    funksionele wyse gebruik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Protolinguistiese ontwikkeling – 12 tot 20 maande

A
  • begin eggo wat volwassenes sê
  • Ken sowat 30 woorde
  • reageer op eenvoudige sinne
  • telegrafiese fase (kan twee- of driewoorduitinge
    produseer)
  • Vinnige toename in woordeskat
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Linguistiese ontwikkeling – 2 tot 7 jaar

A

Tabel - bl. 13-14 (Joubert 2015).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die oorsprong van taal?

A

Lees bl. 7 - 9 (Joubert 2015).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom is dit nodig om na verskillende kinderontwikkelingsteoriee te kyk?

A

Dit versterk ons kennis/verstaan van kinderontwikkeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Piaget se fases van ontwikkeling

A
  1. Sensories-motoriese: ontdek deur fisiese en sensoriese vaardighede
  2. Pre-operasionele: kan nog nie logies redeneer nie
  3. Konkreet-operasionele: begin meer logies dink, kan klein wiskundige probleme oplos met behulp van konkrete apparaat
  4. Formeel operasionele: abstrakte denke vind plaas
17
Q

ZPD

A

dit waartoe ‘n leerder met die hulp van ‘n grootmens instaat is.

18
Q

Vygotsky glo dat…

A
  • kinders deur sosiale en kognitiewe ontwikkeling leer
  • leerders aktiewe deelnemers in hul leer is
  • ‘n leerder se omgewing/ouers belangrik vir sy taalontwikkeling is
19
Q

Waaroor gaan die behaviouristiese benadering?

A

Die idee dat wanneer goeie gedrag beloon word, word daardie gedrag versterk

20
Q

Chompsky se Nativistiese teorie stel voor dat…

A
  • kinders ingebore vermoëns om taal en taalstrukture te verstaan het
  • kinders deur hul omgewing gestimuleer moet word om hierdie aangebore vermoëns te versterk.
21
Q

Sosiale ontwikkeling:

  • Ekologiese Sistemiese benadering -
A

Mikro-sisteem: familie en onmiddelike omgewing

Meso-sisteem: invloede op kind se ontwikkeling, skool, kliniek ens.

Ekso-sisteem: beïnvloed indirek die kind, ouers se werkplek, beskikbare dienste

Makro-sisteem: die norme, waardes, en geloof- en kultuurstelsel waarin die kind grootword.

22
Q

Watter verskil maak geletterdheid aan ʼn persoon / die samelewing?

A
  • Belangrik vir kommunikasie
  • Goed as ‘n mens meer as een taal gebruik (respek)
  • Gereedskap om te leer
  • Versterk identiteit
23
Q

Funksionele geletterdheid

A

Lees & skryf in ten minste 1 taal

24
Q

Nie-funksionele geletterdheid

A

Kan ‘n taal praat, luister en verstaan

25
Q

Die SA kurrikulum inkorporeer verskillende tipes geletterdheid soos:

A
kulturele geletterdheid; 
gesyferdheid; 
kritiese geletterdheid; 
Rekenaargeletterdheid;
visuele geletterdheid; 
media-geletterdheid
26
Q

Spel speel ‘n belanglike rol in die ontwikkeling van kinders se geletterdheid

Wat is die verskillende tipes spel?

A
  • Funksionele spel (vinger verf, speeletjies met reëls )
  • Konstruktiewe spel (bou/maak)
  • Fantasie-spel (huis-huis)
  • Spel met reëls (Simon sê)
  • Manipulerende spel