Kinderliteratuur Flashcards
Wat is kinderliteratuur?
Tekste en bypasende prente wat geskep is om kinders te vermaak en op te voed.
Waarom in kinderliteratuur belangrik?
- bied geleenthede vir kinders om op literatuur te reageer
- ontwikkel emosionele intelligensie en kreatiwiteit
- onderstean die ontwikkeling van sosiale vaardighede
skep waardering vir kulturele erfenis en die van ander - dra belangrike temas na die volgende generasie oor
Tipes kinderliteratuur
- Volksverhale
- Sprokies
- Fabels
- Mites en Legendes
- Fantasie tekste
- Biografie
- Skool stories
- Digkunds
Tekste wat nodig is vir effektiewe leesonderig
- Woordelose boeke
- Voorspelbare tekste
- Gekontroleerde, hoe-frekwensie woordeskat tekste
- Dekodeerbare tekste
- Oorspronklike literatuur
- Tekste wat ontwikkel is vir maklike lees
Tipes volksverhale
- Porquoi
- Diere
- “Trickster”
- “Noodlehead”
Kern eienskappe van voorspelbare tekste
- het ‘n herhalde patroon (sinne herhaal, sekere logiese volgorde, rympatrone)
- word vir gedeelde lees gebruik
Wanneer sal dit gepas wees om woordelose boeke te gebruik?
- tydens die beginner leesfase
- binne die tweedetaal klaskamer
- om skryf te stimuleer
Wat is oorspronklike literatuur?
Tekste wat in hul oorspronklike vorm is soos geskryf deur die outeur
Dekodeerbare tekste
- maak gebruik van dekoderingsvaardighede waarin leerders onderig is
- verskaf oefening van klanke en strukturele vaardighede
Wat is gekontroleerde, hoe-frekwensie woordeskat tekste?
Tekste wat spesiaal geskryf is vir aanvangs leesonderrig en gebruik maak van ‘n kern van hoe-frekwensie woorde
Voorbeelde van hoe-frekwensie woorde
die
en
hy
sy
ek
sal
is
Wat is die gevaar met voorspelbare tekste?
As hulle te veel gebruik word, fokus leerders aan die prente en nie die woorde nie
Wat is “Noodlehead” verhale?
verhale wat oor karakters handel wat goeie bedoelings het, maar te naief is
Waaroor handel “trickster” verhale?
Mense se intelligensie word deur magiese or uitgeslape figure getoets
Wat is Porquoi verhale?
Legendes wat verduidelik waarom sekere gebeure plaasvind
Watter tipe kinderliteratuur maak gebruik van simboliek waar die karakters verteenwording mense se misgevalle
Fabels
Wat leer kinders deur na sprokies te luister?
Kinders leer oor komplekse kwessies soos emosies en moraliteit
Wat is mites?
Simboliese verhale wat probeer om onverklaarbare dinge op te los
bv. die oorsprong van die wereld
Waarvoor is oorspronklike literatuur gebruik?
- vir hardop lees
- vir leerders oefening van ‘n verskeidenheid van vaardighede en leesstrategiee te gee
Skool stories
Verhale wat binne ‘n skool omgewing plaasvind
Doelstellings van ‘n literatuurprogram
- help kinders besef dat lees vir vermaak is
- stel kinders aan hul literere erfenis voor
- help kinders om die formele elemente van lit te verstaan
- versterk kinders se verbeelding
- help kinders om hulself en die mensdom te verstaan
Doeleindes van literatuur
- Estetiese lees (vermaak)
- Instruksionele lees (iets waardevol te leer)
- Psigososiale lees (karakters met wie hulle identifiseer)
Tipe vrae om te vra wanneer literatuur evalueer word
- literere vrae
- artistiese vrae
- filosofiese vrae
- persoonlike vrae
Wat is die kern elemente van ‘n fantasie teks?
-bonatuurlike magte
-towerkuns
-goed teen kwaad
Watter tipe literatuur handel oor ware stories oor iemand se lewe
Biografie
Waarom word tekste vir maklike lees geskep?
Om die moelikheidsgraad en toepassing van vaardighede te beheer
Watter kriteria moet ingedagte hou word wanneer literatuurvir kinders gekies word?
- literatuur moet vir holistiese leer gebruik kan word. (vir luister, praat,lees en skryf)
- moet gebruik maak van ‘n herhalende patroon en voorspelbaar wees
- moet tema-baseerd wees
- moet leerders se verbeelding versterk