Geletterdheid in graad R Flashcards

1
Q

Ontluikende geletterdheid

A

die vroeë ontwikkeling van vaardighede wat kinders nodig het voordat hulle kan leer om te lees en skryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe begin kinders om ontleuikende geletterdheid te ontwikkel?

A
  • hulle boots volwassenes na
  • hulle krabbel met kryte
  • hulle maak as of hulle lees (wys hulle verstaan die konvensies van teks)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe kan teksmotiviering en liefde vir lees versterk word?

A
  • blootstelling aan liedjies en rympies
  • blooetstelling aan boeke en prente
  • ouers demonstreer ‘n liefde vir lees
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe kan letterbewustheid en kennis ontwikkel work?

A
  • liedjies oor die alfabet
  • naam kaarte (leer name herken)
  • skryf hul naam in die sand/verf hul naam
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe kan klanbewustheid ontwikkel word?

A
  • rympies

- stories met alliterasie en rym in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die ontluikende

geleetrdheidsvaardighede wat nodig is vir leerders se lees en leersukses?

A
  • teksmotievering en liefde vr lees
  • letterbewustheid
  • klankbewustheid
  • teksbewustheid
  • woordeskatuitbreiding
  • Narratiewe vaardighede
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Geskikte strategieë om ontluikende

geletterdheid te bevorder

A
  • Storievertelling
  • Bespreking
  • Vraagstelling
  • Visuele persepsie vaardighede
  • Ouditiewe persepsie vaardighede (luister na verskille in klanke)
  • Praat en vertel (daaglikse nuus, oggendkring)
  • Leeshoekies en omgewingstekste in klaskamer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Leesonderrig in Gr R

A
(informeel)
• Prenteboeke
• Bewusmaking
• Klankbewustheid is NB!
• Lees geïntegreer in dagprogram

• Ontluikende geletterdheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Leesonderring Gr 1 - 3

A

(formeel)
• Leesboeke (teks)
• Alles word aangeleer
• Lees onderrig word tydens geletterdheid gedoen

• Konvensionele geletterdheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Stadia van geletterdheidsontwikkeling en lees

A
  1. Ontluikende stadium
  2. Aanvangstadium
  3. Transisiestadium
  4. Vaardigheid stadium
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Ontluikende stadium

A
  • Geboorte tot einde Gr R
  • informeel, blootstelling
  • prente boeke wat kind nie eintlik lees nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Aanvangstadium

A
  • formele leer, eksplisiete onderrig
  • Gr 1
  • begin stadium
  • leesboekies
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Transisiestadium

A
  • tussen-in fase
  • Gr 2
  • kan nog nie vlot lees nie
  • leer vaardighede geleidelik aan
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Vaardigheid stadium

A
  • Gr 3
    begin van onafhanklik lees en skryf
  • lees vlot en met begrip
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly