Meganika Flashcards

1
Q

Newton 2

A

Voorwerp versnel wanneer netto krag daarop inwerk. In die rigting van die netto krag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Newton in terme van momentum.

A

Resulterende krag op n voorwerp is gelyk aan die tempo waarteen die momentum van die voorwerp verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Impuls

A

Impuls is die produk van die netto krag wat op n voorwerp inwerk en die tydsinterval wat dit op die voorwerp inwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Projektiel

A

Voorwerp wat in lug geprojekteer of gelanseer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Behoud van liniere momentum

A

Totale liniere momentum in n geslote sisteem bly behoue.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Geslote sisteem

A

Sisteem waarop daar geen eksterne kragte van buite inwerk nie. (Nie konserwatiewe kragte)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Elasties en onelastiese botsing

A

Volkome elasties as die totale kinetiese energie vd sisteem voor die botsing dieselfde is as die totale kinetiese energie vd sisteem na die botsing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Arbeid

A

Word verrig op n voorwerp as die toegepaste krag n verplasing by voorwerp veroorsaak in die rigting van toegepaste krag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Arbeid energie beginsel

A

NETTO werk verrig op n voorwerp is gelyk aan die verandering in die voorwerp se kinetiese energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Potensiele energie

A

Energie wat n voorwerp besit agv sy posisie binne n veld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

konserwatiewe krag

A

N krag waarvoor die werk verrig onafhanklik is van die pad wat geneem word bv gravitasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kinetiese energie

A

Energie agv beweging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Drywing

A

Tempo waarteen arbeid verrig word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wet v behoud van meganiese energie

A

Die totale meganiese energie in n geslote sisteem bly konstant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Meganiese energie

A

Som van Ep en Ek van n voorwerp by n spesifieke punt.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Statiese ewewig

A

Som van al die kragte wat op n voorwerp inwerk is nul.

17
Q

Newton 1

A

N voorwerp sal in n toestand van rus bly of teen n konstante spoed in n reguitlyn (konstante snelheid) bly voortbeweeg tensy n netto krag daarop inwerk (ekstern)

18
Q

Traagheid

A

Is die weerstand van n voorwerp om sy toestand van beweging of rus te verander.

19
Q

Versnelling

A

Tempo waarteen snelheid verander

20
Q

Newton 3

A

As voorwerp A n krag op voorwerp B uitoefen sal voorwerp B n gelyke krag in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uitoefen

21
Q

momentum

A

Produk van massa en snelheid van n voorwerp