Fotoelektriese Effek Flashcards
Laai deur kontak
Wanner 2 gelaaide voorwerpe aan mekaar raak en weer geskei word, sal dit dieselfde lading he, wat kleiner is as die oorspronklike lading.
Laai deur induksie
Nadat n vw gelaai is deur induksie, verkry die ongelaaide vw die teenoorgestelde lading as die gelaaide vw, en dis gelyk in grootte met die gelaaide vw.
Werksfunksie
Die minimum hoeveelheid energie wat benodig word vir n elektron om vry te kom uit die oppv van n spesifieke metaal.
Drumpelfrekwensie
Die minimum frekwensie waarmee die metaal bestraal moet word om elektrone uit die oppv van die metaal vry te stel.
Fotoelektriese effek
Is as elektrone uit die oppv van n metaal vrygestel word, wanneer die metaal met n EM golf wat die toepaslike frekwensie het, bestraal word.