Emmissie En Absorbsiespektrums Flashcards

1
Q

Lynemmissiespektrums

A

Wanneer n elek stroom deur n gas gestuur word, straal die gas lig uit. Die spektrum wat voortgebring word deur die gloeiende gas, is n LYNEMMISSIESPEKTRUM, aangesien dit uit helder gekleurde lyne bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Absorbsiespektrums

A

Wanneer lig deur koue, verdunde gas gestuur word en atome van die gasfotone met sekere frekwensies absorbeer.
Vertoon as swart lyne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Infrarooi spektrums

A

Atome vibreer in molekules.
Net sekere energiee kan deur elektrone geabsorbeer en vrygestel word, dus kan net fotone met spesifieke energiee vibrasies in bindings veroorsaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Deurlopende emmissiespektrum

A

Wanner wit lig deur n driehoekige prisma gan, sal dit opbreek in n deurlopende spektrum van kleure

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly