Materie en Materiale: Verbindings en Chemiese Reaksies Flashcards
Uit wat is stowwe opgebou?
Elemente
Waarop word die elemente aangedui?
Periodieke Tabel
Wat word horisontale rye op die periodieke tabel genoem?
Periodes
Wat word vertikale rye op die periodieke tabel genoem?
Groepe
Noem die 7 di-atomiese elemente.
Waterstof (H2) Stikstof (N2) Suurstof (O2) Chloor (Cl2) Fluoor (F2) Broom (Br2) Jodium (I2)
Benoem die groepe op die periodieke tabel: Groep 1 Groepe 2 Groep 17 Groepe 18
1: Alkalimetale
2: Alkali-aardmetale
17: Halogene
18: Edelgasse
Voorstelling van ‘n element
11–>1
Na–>2
23–>3
- Atoomgetal
- Element
- Massagetal
Gee die definisie van ‘n verbinding.
Wanneer atome chemies verbind.
Wat word die volgende benoem in 'n verbinding? OH NO3 SO4 CO3 PO4 SO3
OH- hidroksied NO3- nitraat SO4- sulfaat CO3 -karbonaat PO4- fosfaat SO3- sulfiet
Verwys na geskrewe notas vir formules-chemiese naam-algemene naam.
Verwys na geskrewe notas vir formules-chemiese naam-algemene naam.
Chemiese reaksies definisie
‘n proses waartydens een stel chemiese stowwe in ‘n nuwe stel chemiese stowwe met hul eie chemiese eienskappe verander word
reaktanse definisie
al die chemiese stowwe voor die pyltjie in ‘n vergelyking
produkte definisie
al die chemiese stowwe agter die pyltjie in ‘n vergelyking.
noem drie tipe vergelykings wat chemieses reaksies voorstel
woordvergelyking
chemiese vergelyking
diagramatiese (diagramme) vergelyking
wat is neutrale atome?
atome wat dieselfde hoeveelheid protone en elektrone het.