Energie en Verandering: Kragte Flashcards

1
Q

Wat is ‘n krag?

A

Dit is ‘n trek of stoot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarin word kragte gemeet?

A

Newton (N)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarmee kan kragte gemeet word?

A

Trekskaal of skaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

noem die 5 dinge wat kan plaasvind as kragte uitgeoefen word.

A
Versnel of beweeg stadiger
vervorming
rotering
rigting verander
voorwerp kan tot stilstand kom.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

KRAGTE IS ALTYD IN PARE

A

KRAGTE IS ALTYD IN PARE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die twee soorte kragte en gee voorbeelde by elkeen

A
kontakkrag-
-meganiese krag
-drukkrag
-wrywingskrag
niekontakkrag-
-gravitasie-aantrekkingskrag 
-magnetiese kragte
-elektrostatiese kragte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat is gravitasie-aantrekkingskrag

A

voorwerpe trek mekaar aan sonder om aan mekaar te raak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

noem voorbeelde van gravitasiekrag

A
  • die son en planete
  • aarde en die maan
  • aarde en die voorwerpe op die aardoppervlakte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Onderskei tussen massa en gewig

A
Massa
-aanduiding van die hoeveelheid materie waaruit die voorwerp bestaan.
-massa bly konstant
-kg
Gewig
-Gelyk aan die aantrekkingskrag wat die aarde op 'n voorwerp uitoefen.
-gewig verander
-newton (N)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

SIEN BL 229 VIR GEWIGSBEREKENINGE

A

SIEN BL 229 VIR GEWIGSBEREKENINGE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

noem die 3 magnetiese stowwe

A

yster, nikkel en kobalt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

benoem ‘n magneet se pole

A

noord- en suidpool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

verskillende pole trek mekaar aan.

A

dit is aantrekkingskrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

dieselfde pole stoot mekaar af

A

dit is afstootkrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

noem die twee soorte elektriese ladings

A

negatiewe lading en positiewe lading

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waaruit word atome opgebou

A
  • protone (+ lading)
  • neutrone (neutrale lading)
  • elektrone (- lading)
17
Q

‘n positiewe atoom het ‘n tekort aan elektrone.

A

‘n negatiewe atoom het ‘n oorvloed elektrone.

18
Q

positiewe atome trek negatiewe elektrone aan

A

positiewe atome stoot ander positiewe atome af

19
Q

weerlig bl 236+237

A

alles oor weerlig is daar

20
Q

Doen die opsomming op bl 237-238

A

vir voorbereiding