Materie en Materiale Flashcards
In water vorm kom Materie voor
Vastesof
Vloeistof
Gasfase
Wat is nodig om die materie stof van een fase na ‘n ander te verander
Die toevoeging of wegneem van hitte energie
Vastestowwe
Deeltjes is nou verpak
Dikwels aanmekaar gebind en het bepaalde volume en bepaalde vorm
Beweging/vibrasie van deeltijds is so klein dat dit nie waargeneem kan word nie
Vloeistowwe
Deeltjes is ook nou verpak kan rondvloei
Het nie vorm en sal vorm van houer aanneem
Beskik oor volume
Beweging van deeltijds is meer as die van vastestof
Gasse
Deeltjes is ver van mekaar af en instaat om vrolijk rond te beweeg
Het niet bepaalde vorm of volume niet
Deeltjies beskik oor baie energie en beweeg baie vinnig
MATERE + HITTE =
VASTESOF + VLOEISTOF + GAS
MATERIE - HITTE ENERGIE =
GAS - VLOEISTOF - VASTESTOF
Wat is droe ys
Dit is gevriesde koolstofdioksiek
Wat is die. ys se oppervlakte temp
ongeveer -78 ‘C Celcuis
Wat sal met droe ys gebeur wanneer dit aan hitte blootgesteld word
Dit sal direk in ‘n gas verander
Wat noem ons dit wanneer vastestoffase dirk in gasfase verander word
Sublimasie