Faktore wat die tempo van oplossing beïnvloed Flashcards
Noem die 4 fakote wat die tempo waarteen een substans in ‘n ander oplos beïnvloed
Tempertuur
Deeltje grootes
Roer/skud (beweging
Druk
Verduidelik die faktore wat die tempo waarteen een substans in ‘n ander oplos beïnvloed
Temperatuur
Gasdeeltjes is meer oplosbaar by laer temp en minder oplosbaar by hoer temp
Deeltjie groottes
Groter deeltjes vat langer om op te los as kleiner deeltjes
roer/skud beweging
Wanneer oplossing geroer /geskud word, word oplosbare deeltjes vinniger by vars oplosmiddel uitgebring
Druk
Wanneer ons van druk praat as faktor wat tempo van oplossing beinvloed, word daar hoofsaaklik na gasse verwys
Oplosbare gas is meer oplosbaar onder hoe druk as onder lae druk
Oplosbare vastestofdeeltjies is meer oplosbaar een late druk as teen hoe druk
Water gas is ‘n soda kannetjie opgelos
CO2
Mengsels en waterbronne
Wat is die gevolg van die tekort aan vars water in ons land
As gevolg van die mengsels in ons waterbronne
Watter stowwe meng met ons vars water bronne wat die water onbruikbaar maak
Besoedeling het sy ander vloeistowwe of vastetowwe
Riviere en damme wat besoedel word met ‘n menslike afval hoofsaaklik vastestowwe
Hoekom is baie nedersettings naby riviere en damme gelee
Vir makkie toegang tot water
Watter afval beland in riviere en damme as gevolg van die nedersettings naby
Plastieksakke bottels Papiere Riool Ander afval wat deur mensen geproduseer word
Hoe kan die vastestowwe afval uit die water verwyder word
Deur filtering of sortering
Watter tipe afval sal moeilik wees om van die water te skei
Afval soos riool
Riviere en damme wat besoedel word met gifstowwe hoofsaaklik vloeistowwe
Hoekom word landerye dikwels naby aan die riviere en damme aangetref
Om besproeiing makliker te maak
Wat doen boere om plae soos verskeie insekte en swamme te bekamp
Die boere spuit meestal plaagdoders op hul oeste
Hoekom kom die plaagdoders van boere in die riviere en damme
Die gifstowwe syfer in die grond in en word deur regenwater of ondergrondse kanale tot by riviere of damme gespoel