Maatskappye: AART, JAAREINDPROSEDURES EN FINALE REKENINGE Flashcards

1
Q

Daar is ‘n verdeling van die eiensaarskap van ‘n maatskappy en die bestuur van ‘n maatskappy

A

Direktuere word nie gewone salarisse betaal soos werknemers nie. In die akte van inlywing sal die verkiesing van direkteure en die stemming van aandeelhouers op ‘n algemene jaarvergadering, uiteensit. Daar word kontrakte geteken met direkteure en direkteursgelde word onderhandel.
Die inskrywing sal soos volg wees:
Debiteer Direkteursgelde
Krediteer Opgelope uitgawes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom moet maatskappye ouditeurs aanstel?

A

Onafhanklike ouditeurs moet aangestel word, want eienaars het nie direkte toegang tot die boeke van die maatskappy nie. Hierdie ouditeur word deur aandeelhouers op ‘n algemene jaarvergadering gekies. Die ouditeur se fooi sal na die afsluiting van die rekenpligtige tyd vereffen word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lyk die aansuiweringsinskrywing vir die ouditeurs

A

Debiteer Ouditfooie
Krediteer Opgelope uitgawes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvan kan maatskappye nog gebruik maak om hulle aktiwiteite te finansier?

A

Maatskappye kan van lenings gebruik maak. By die jaareind sal dit ook nodig wees om aan te suiwer vir enige rente wat nog nie geboekstaaf is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe sal die inskrywing wees as die rente gekapitaliseer (by die lening gevoeg) word?

A

Debiteer Rente op lening of rente uitgawe
Krediteer Die spesifieke leningsrekening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe sal die inskrywing lyk indien die rente nie gekapitaliseer word nie?

A

Debiteer Rente op lening of rente uitgawe
Krediteer Uitgawes betaalbaar of
opgelope uitgawes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly