Ma - poem analysis Flashcards
Wanneer is Ma beskryf?
Dis ‘n bried skryf na haar ma wanneer sy het hoerskool begin
sonder
without
sommer
just
net
just
Wat dui “kaalvoet”? (Metafoor/konnatasie betekening)
Die gedig is uit die hart en informeel
aandagstreep
dash
Wat dui “krom”?
Dot wys vir ons dat dis ‘n moeilike prosess om ‘n kind tee maak. Dit dui dat die ma is oud en dat sy mag artritis hê.
krom
crooked
Wat dui “jy beitel my met jou swart oë”?
Die ma dissiplineer die kind met daardie kyk. Die ma ignoreer.
Wat dui “en spits woorde”?
Die ma skree of ma raas
Wat dui “leilikkop”?
Hardkoppig; oud en grys; wysheid.
Wat dui “tente”?
Drome en ideale; ma hou die kind se drome realisties en ma gee goeie advies(raad).
Wat dui “jy offer my elke aand”?
Elke aand ma bid vir dogter. Dus, Ma is godsdiensdig
Wat dui “moesie-oor is my enigste telefoon”?
Dit dui goeie kommunikasie
breekwater
cement levees; embankment
Wat is die letterlike/denotatief betekenis van breekwater?
Dit is die dolosse/blokke in die see om die strand teen die see water te beskerm
Wat is die figuurlike/konnitatief betekenis van breekwater?
Ma beskerm haar kind teen probleme; slegte tye; gevare in haar lewe.
Wat verwys na Bybel.
Christiene se heilige boek
Wat verwys na “bybel” in hierdie gedig?
Die reëls; riglyne en waardes
Reëls
the house rules
riglyne
guidelines
waardes
values
Wat dui die woord “maar”?
DIt aandui dat daar ís ‘n wending.
Wat dui “ek is so jammer ma”?
Die meisie dink sy is nie goed genoeg vir sy ma, maar haar ma is gelukkig met haar soos sy is.
Wat is die progressie in hierdie gedig?
Dis emosionele. Begin met “ma” en eidig met “mamma”. Ma is ook baie lief vir haar kind.
Wat is die laaste strofe?
Dis ‘n tersiene