Ma Flashcards

1
Q

Wat verwys na punktuasie:

A

“leestekens”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat verwys na iets deftigs:

A

“fênsie”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat verwys na beskywing van ‘n werkwoord:

A

“bywoord”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat verwys na iets eenvoudigs

A

“kaalvoet”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom, dink jy, wil die spreker nie vir haar ma ‘n swierige gedig skryf nie, maar net ‘n eenvoudig een?

A

Dit is uit die hart; invormeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wattter soort kunstenaar gebruik gewoonlik ‘n beitel as instrument?

A

‘n Beeldhouer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die woord ‘beitel’ is gewoontlik ‘n selfstandige naamwoord. In die konteks van die gedig is dit egter ‘n werkwoord. Gee ‘n sinoniem vir hierdie werkwoord.

A

Vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

In strofe 2, wat lees ons can die spreker se ma se hand?

A

“krom klein”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

In strofe 2, wat lees ons can die spreker se ma se oë?

A

“swart”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

In strofe 2, wat lees ons can die spreker se ma se kop?

A

“leiklipkop”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

In strofe 2, wat lees ons can die spreker se ma se oor?

A

“moesie-oor”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarom noem die spreker haar ma se kop ‘n “leiklipkop”? Gee twee moontlike redes

A

Ma is grys/oud; ma is hardkoppig en ma is wys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter woorde sê dat die spreker se ma haar kind blootgestel het aan die realiteite en nie toegelaat het dat sy haarself deur illusies en drome omring nie?

A

“jy lag en breek my tente op”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waaraan kan ‘n mens sien dat die spreker se ma skynbaar baie godsdienstig? Noem twee dinge

A

Ma bid vir haar kinds; “bybel”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

“jou huis my enigste bybel.”Verduidelik wat die spreker met hierdie woorde bedoel.

A

“bybel” verwys na die reëls, riglyne en waardes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Bespreek oor “jou naam my breekwater teen die lewe”in strofe 2.

A

Letterlik - DIs die blokke in die water om die strand te beskerm.
Figuurlik - Ma beskerm haar kind teen die lewe se probleme

17
Q

“ek is so jammer mamma”. Waaroor is die spreker jammer?

A

Sy is jammer as sy nie aan haar ma se verwagtings voldoen nie.

18
Q

Wat is die vorm van die gedig?

A

Vrye Vers

19
Q

Wat beteken Vrye Vers?

A

Daar is geen rym, daar is geen ritme en daar is geen leestekens.

20
Q

Hoekom is Vrye Vers baie funksioneel in hierdie spesifieke gedig?

A

Dis informeel; dis soos ‘n brief; dis uit die hart en dis eenvoudig.

21
Q

Watter twee opeenvolgende woorede beteken dat die spreker nie die gedig vir ‘n spesifieke rede skryf nie?

A

“net sommer”