Kabouterliefde Flashcards

1
Q

Simone is Ingrid Jonker se dogter. Sy was nog klein toe haar ma hierdie gediggie vir haar geskryf het. Wat, dink jy, wou sy hiermee vir Simone.

A

Sy wou vir haar sê hoe lief sy vir haar is. Sy beeld die liefde as prettig en vrolik uit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter anduiding kry ons in die eerste strofe dat die maan baie vrygewig is?

A

Hy gee sy hart vir die spreker en sy hemp vir die maan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar het die spreker en die kabouter die speelbal gekry waarmee hulle die vorige aand gespeel het? Sê iets kortliks.

A

Die lug het op die grond geval. Die kabouter het die toe in sy hand gerol en ‘n bal daarvan gemaak waarmee hulle kan speel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf ‘n ster wat knipoog.

A

Iemand wat ‘n knipoog se een oog is oop en die ander een is toe. Die mond glimlag waneer ‘n mens knipoog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die spreker en die kabouter was in die middel van ‘n sirkel terwyl hulle gespeel het.
- Wat het die sirkel gevorm?

A

Die sterre het ‘n kring om die twee verliefdes gevorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die spreker en die kabouter was in die middel van ‘n sirkel terwyl hulle gespeel het.
- Hoekom, dink jy, is ‘n sirkel om hulle gevorm?

A

Om die verliefdes te beskerm.

Om die verliefdes se geluk met hulle deel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die spreker en die kabouter was in die middel van ‘n sirkel terwyl hulle gespeel het.
- Die sirkel wat om hulle getrek is, word met ‘n laer verglyk. Waarmee word ‘n laer gewoonlik geassosieer?

A

Beskerming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Daar is die vorige aand vrolik gelag, gespeel en musiek gemaak.
- Wie/ Wat het lig verskaf?

A

Die maan en die sterre

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Daar is die vorige aand vrolik gelag, gespeel en musiek gemaak.
- Wie/wat het die musiek verskaf?

A

Die aandblomme met sy trompet.

Die kalkoentjies met hul song.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Daar is die vorige aand vrolik gelag, gespeel en musiek gemaak.
- Wat, dink jy, het die spreker en die kabouter moontlik gedoen terwyl musiek gemaak is?

A

Hulle het gedans.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Daar is die vorige aand vrolik gelag, gespeel en musiek gemaak.
- Gee twee aparte woorde wat jou antwoord op die vorige vraag staaf?

A

“Sprinkaan-wals”; “warrelwind”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

“Die maan met sy geel lyfie
het gaan plat lê op sy rug.”
- Hoekom het die maan ‘n geel lyfie, volgens wat ons vroeër in die gedig gelees het?

A

Die kabouter het sy geel hemp vir die maan gegee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Kleur speel ‘n belangrike rol in hierdie gedig.

- Noem twee geel dinge wat in die gedig genoem word.

A

DIe kabouter se hemp; die maan se lyfie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Kleur speel ‘n belangrike rol in hierdie gedig.

- Noem nog iets in die gedig wat ook geel van kleur is

A

Gousblomme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Kleur speel ‘n belangrike rol in hierdie gedig.

- Noem drie rooi dinge wat in die gedig genoem word.

A

Die kabouter se pet, die kabouter se hart en die kalkoentjies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Kleur speel ‘n belangrike rol in hierdie gedig.

- Wat simboliseer die kleur rooi in die laaste strofe?

A

Liefde

17
Q

Kleur speel ‘n belangrike rol in hierdie gedig.

- Wat doen die digter om kleure soos rooi en blou in die gedig te intensiveer?

A

Hy gebruik herhaling

18
Q

Kleur speel ‘n belangrike rol in hierdie gedig.

- Waarom het Jonker intensiewe vorm gebruik.

A

Want dit intensiveer die kleure en die beelde van die gedig.

19
Q

blou

A

potblou

20
Q

wit

A

sneeuwit, spierwit

21
Q

rooi

A

bloed rooi

22
Q

geel

A

goudgeel

23
Q

Ons kry ook die digter se eie intensiewe vorm, naamlik “hoepelronde”.
- Wat is die algemeen-bekende intensiewe vorm van ‘rond’?

A

‘koeëlrond’

24
Q

Ons kry ook die digter se eie intensiewe vorm, naamlik “hoepelronde”.
- Noem drie ronde dinge wat in die gedig genoem of gesuggereer word.

A

Die blou lug; die speel bal; die man se boepens; die kring wat die sterre vorm; en die aard bol.

25
Q

‘Die kabouter met die rooi-rooi hart
het dit self vir my gesê’
Wat, dink jy, het die kabouter self vir die spreker gesê?

A

Hy het sy liefde aan die spreker verklaar.

26
Q

Hoekom, dink jy, het die kabouter die aardbol ongeërg oor sy kop gegooi?

A

Om te wys dat niks anders saak maak as daar liefde is nie.

27
Q

Op die oog af lyk dit of die spreker in die liefde glo. Watter suggestie is daar egter in die gedig dat liefde net ‘n mite is?

A

Die liefde waaraan ons hier lees is vir ‘n fantasie karakter (‘n kabouter). Die suggestie is dalk dat ware liefde iets is wat het in die verbeelding (droom) bestaan./ Liefde is net ‘n spel, nie die werklikheid nie.

28
Q

Wat noem ons dit as menslike eienskappe vir nie-menslike dinge gegee word?

A

Personifikasie

29
Q

Wat doen die aandblom?

A

Hy speel trompet

30
Q

Wat doen die sterre?

A

Hulle knipoog

31
Q

Wat doen die kalkoentjies?

A

Hulle sing ‘n liedjie

32
Q

Gee ‘n goeie voorbeeld van onomatopee uit die gedig.

A

Kadoemps

33
Q

Gee voorbeelde van herhaling.

A

“rooi-rooi”; “blou-blou”