Expensive Ekstratjie - Vrae Flashcards
Hoekom dink jy, is “ekstratjie” in die titel in sy verkleiningsvorm greskryf?
Dis ‘n klein, onbelangrike rolletjie
Die spreker se pagings om die ander te beïndruk, kom hom duur te staan. Gee drie redes om hierdie bewering te motiveer.
Hy het ‘n kleur TV gekoop. Hy kan sy werk/geld verloos. Hy het die belangrikse mense by sy huis onthaal/ na sy huis toe genooi.
Hoe weet ons dat die spreker aanvaklik groot indruk gemaak het op die dorpenaars?
Hulle het geglo dat hy ‘n superstar is en na sy huis toe gekom.
Die voorlaaste strofe word gekenmerk deur korter versreëls en die herhaalde gebruik van uitroeptekens. Wat dink jy is mootlike rede hiervaar?
Spanning word geskep. Dit kan ook die beweging van die trei naboot.
Waarom kan ons sê dat die baie Engelse woorde met die vreemde uitsprook aanvaarbaar is? Gee twee rede.
Dit is Kaapse taalse, en die digter praat ook Kaaps
Verduidelik die betekenis van die onderstreepte woorde in die volgende verse:
“En vra ‘n klompie ‘ekstra’”
Ekstra - klein onbelangrike volletjies
Verduidelik die betekenis van die onderstreepte woorde in die volgende verse:
“My ‘technicolour’ taai”
Technicolour - kleurvol
“en nooi al die ‘ere-menere’ vannie dorp”
ere-menere - Die baie belangrike
Verduidelik waarom waarom die laaste strofe ‘n antiklimaks is en eintlik ook ironies is.
Dis ‘n antiklimaks want almal het gedink dat die man gaan op TV wees, maar dit was te vinnig. Die ironie is dat die man is nie beroemd en ryk nie.
Waarom gebruik die spreker die herhaling in die voorlaste strofe? Wat is die funksie van die herhaling in die voorlaaste strofe?
Dit beklemtoon dat die mense moet goedkyk om hom te sien.
Verklaar/ verduidelik die tipografie van die laaste strofe.
Daar is inkeping want dit wys vir ons die woorde word minder soos die beelde op die TV.
Watter soort verteller het ons in hierdie gedig? Hoe weet jy dit?
Eerste persoon verteller, “Ons,” “ek”
Haal die woord uit die gedig aan wat vir ons verduidelik dat die spreker nie restig Roger Moore is nie.
“soes”
Verduidelik die betekenis verskil tussen die twee woorde “ekstra” in Strofe 2 reël 3
“Ekstra” - hy speel ‘n klein, onbelangrike rolletjie in die fliek.
“Ekstra” - Hy is baie laat vir sy werk
Hoe weet ns uit die gedig dat die verfilming van ‘n rolprent baie tyd in beslag neem?
Hulle het net elke uur geskiet
‘n Regisseur het skielik ‘n paar bystanders nodig. Stem jy saam? Maar
Ja, hy kies die mense op die storie.
Op die ou einde het almal teenwoordig die spreker gesien. Motiveer jou antwoord.
Nee, dit was te vinnig om hom te sien
Waar het die “geskietery” plaasgevind?
“Cape Town Station”
Waarom bekommer hy hom nie daaroor dat hy laat sal wees nie?
Hy het gedink hy sal ‘n beroemde filmster word en ryk wees.
Noem twee manier waarop die bewonderaars die spreker op TV sou
“Twaalfde van links”en sy kleurvolle das
Bespreek die verskil in toon tussen die laaste en voorlaaste strofes.
Voorlaast: Almal is opgewonde.
Laaste: Almal is teleurgesteld.
Wat is die tema van die gedig, en hoe universeel toepaslik is dit?
Om jou drome te laat waar word moet jy baie hard werk om jou beroemd te word
Hoekom is die frase “twaalfde van Links” skuins gedruk?
Dit skep spanning