Letterkunde poësie Flashcards

1
Q

Afrikaans gesk

A

Nederlands een van vele invloede, maar sterkste wat woordeskat & sinsbou (& aanvanklike literêre tradisie) betref

Oudste Afrikaanse tekste in Arabies geskryf? (Vgl. Davids en Willemse [2018:11] oor Van Selms se navorsing en die bylaag oor die “Afrikaanse literatuur van die Kaapse Moslems” [Davids & Willemse, 2018:47–82].)

Dokumentasie in Nederlands = redelik goed behoue

Oudste geskrewe Nederlands

Sinsnede wat uit sesde eeu dateer (circa507-511)

Kom uit wetboek van Saliese Franke (sogenaamde Saliese Wet of Lex Salica)

“Malthothiafriolitho” [“Ik zeg je: ik bevrijd je, laat” OF “‘Ik verklaar jou, lijf-eigene, vrij”]

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Literêre Nederlands

A

Sinsnede uit sogenaamde WachtendonksePsalms

Vertaalde Latynse psalms (circa tiende of selfs negende eeu)

“An âuontin anmorganin anmitdondage tellonsalic in kundon, in he gehôronsal” [“’s Avonds en ’s morgens en ’s middags zal ik vertellen en verkondigen, en hij zal horen”]

Die een wat almal ken

Die sogenaamde Rochester-gedig (elfde eeu) uit ’n manuskrip met preke

In 1932 ontdek deur die germanis Kenneth Sisam

’n Probatio penne

Oorspronklik Hebban olla uogala nestas hagunnan[bigunnan?] hinase[hi(c) (e)nda thu uuat unbidan uue[unbidatghe?]nu
Latynse parallelteks Habent omnes uolucres nidos inceptos nisi ego et tu. Quid expectamus nunc.
Moderne Nederlands Alle vogels zijn nesten begonnen, behalve ik en jij. Waar wachten wij [wachten jullie?] nu op?

Liefdesgedig? Godsdienstige beeldspraak?

Oudnederlands (Wes-Vlaams) of Oudengels (Kentse dialek) of albei (Kents met Wes-Vlaamse substraat)?

Taalgebruik die van ’n vrou? > Styl tipies van Spaanse volksliedere (uit selfde tydvak & met Arabiese invloed) wat gewoonlik deur vroue gesing is vir/oor afwesige geliefde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Voor 1900

A

Afrikaans word in Nederlandse of Engelse literêre werke gebruik, o.a.:

CE Boniface se satiriese toneelstuk van 1832 De NieuweRidderorde, of De Temperantisten

AG Bain en F Rex se revue KaatjeKekkelbek; orLifeamongtheHottentots uit 1837

Herman Benno Marx se teks Benignavan Groenekloof of Mamre –Een verhaal voor de Christen Kleurlingenvan Zuid-Afrikauit 1873

Eerste Taalbeweging (1875–1900)

Begin met stigting van Genootskap van Regte Afrikaners in die Paarl

Strydgedigte > FWReitz, CPHoogenhout, SJduToit & JLion Cachet

‘Volkspoësie’, liefdespoësie, geestige poësie > Anoniem, Pikkedel, CWJoubert, SJ du Toit, Pulvermacher (AG de Smidt)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

1900 –1930

A

Tweede Taalbeweging (1900–1930)

Jan FE Celliers, Totius (JDdu Toit) & CLouisLeipoldt

Eugène N Marais, ADKeet, Theo Wassenaar, TJHaarhoff, Toon van den Heever, Eitemal (WJduPlooy Erlank) & AGVisser

1925 > Afrikaans vervang Nederlands as amptelike taal

1933 > Bybel in Afrikaans vertaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

(1930-1940)

A

Volkse romantiek > Uitbeelding van die lokale

Soms met geskiedkundige gegewe bemoeid

CM van den Heever, ID du Plessis & S Ignatius Mocke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die Dertigers

A

Belydenispoësie (biegpoësie)

Kannemeyer verwys na “intieme mymerverse” (1984:368) en “week belydenis-en stemmingsvers” (1983:63)

NP van Wyk Louw, WEG Louw & Uys Krige

Elizabeth Eybers > Opperman: “die vroulike aanvulling”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Veertig en vyftig
(1940-1955)

A

Meer heterogeen as Dertigers

Nie juis ‘groep’ of georganiseerde optrede

Gestaltpoësie > Ding (gestalte) geniet voorrang bo emosie, intellektuelergedig?

DJ Opperman, NP van Wyk Louw, Ernst van Heerden, SJPretorius, SV Petersen & Olga Kirsch

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Rand-van-sestig

A
  1. Satiriese, bevraagtekenende verse > Peter Blum
  2. Politieke gedigte > Ingrid Jonker, Adam Small & Barend J Toerien
  3. Liefdesgedigte> Ingrid Jonker
  4. Gedigte oor die plaas & stad > Boerneef (IWvan der Merwe) & PJ Philander
  5. Gebruik van geskiedkundige gegewe > PJ Philander
  6. Gedigte in variante van Afrikaans > Boerneef & Adam Smal
  7. Aktuele onderwerpe > George Louw
  8. Verse oor die jeug > George Louw
  9. Ekologiese poësie > Barend J Toerien
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ná sestig

A

‘n Publikasie of voorwerp word geag ongewens te wees indien dit of ‘n deel daarvan -
(a) onbetaamlik of onwelvoeglik is of vir die openbare sedes aanstootlik of skadelik is;
(b) godslasterlik is of vir die godsdienstige oortuigings of gevoelens van enige bevolkingsdeel van die Republiek aanstootlik is;
(c) enige bevolkingsdeel van die Republiek belaglik of veragtelik maak;
(d) vir die betrekkinge tussen enige bevolkingdele van die Republiek skadelik is;
(e) vir die veiligheid van die Staat, die algemene welsyn of die vrede en goeie orde nadelig is;

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

1970-1979

A

1979 > DJ Opperman: Komas uit ’n bamboesstok
Deurbraak van vrouedigters

  1. Antjie Krog > feminisme, aktualiteit > verruim tematiek
  2. Sheila Cussons > religieuse gedigte, mistisisme
  3. Wilma Stockenström > satiriese blik op mens, historisisme
  4. Lina Spies > ervaring van die vrou
  5. Salomi Louw > liefdesgedigte
  6. Petra Müller > streeks-& reisverse
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Opperman se invloed

A

1960-1985 > DJ Opperman bedryf die Letterkundige Laboratoriumop Stellenbosch

Digters wat in of voor 1985debuteer: Lina Spies, Fanie Olivier, Rika Cilliers, Charles Fryer, MarlenevanNiekerk, Daniel Hugo, Leon Strydom, EWSHammond, Joan Hambidge e.a.

Antjie Krog kom ook onder Opperman se vlerk

Digters wat ná1985debuteer: Wium van Zyl, RoneldeGoede e.a.

Sewentigs & tagtigs

Struggle-poësie (l.w. nie ‘strydpoësie’ nie) > Opposisie teen apartheid

Gedigte dikwels by begrafnisse of betogings voorgedra

Debuutbundels dikwels ‘laat’, maar gedigte in versamelbundels of tydskrifte

Dominee-digters

Patrick Petersen, Floris Brown, Elias P Nel, Wopko Jensma, CJ Hollenbach, Marius Titus, Leonard Koza

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Tagtigs, negentigs & verder

A
  1. Homo-erotiese poësie > Johann de Lange, Joan Hambidge, Loftus Marais, Marius Crous, FourieBotha
  2. Popverse> Andre le Toit/Koos Kombuis, BibiSlippers
  3. Lirieke > Gert Vlok Nel, ValiantSwart
  4. Kabarettekste> Hennie Aucamp
  5. Religie > TT Cloete
  6. Ekologiese gedigte > Johann Lodewyk Marais, WilmaStockenström, Pieter Odendaal
  7. Historiografiese metapoësie> Antjie Krog, WilmaStockenström, Pirow Bekker
  8. Prosagedigte (vertelverse) > Danie Marais, Charl-Pierre Naudé, Antjie Krog, JolynPhillips
  9. Identiteit > Ryan Pedro, JolynPhillips, LynthiaJulius, Pieter Odendaal
  10. Sosio-politieke kwessies > Nathan Trantraal, RoneldaS.Kamfer, JolynPhillips, LynthiaJulius, Ryan Pedro
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Opsomming gesk

A

o Afrikaanse digkuns ontwikkel nie netjies kronologies nie

o Wel moontlik om tendense i.t.v. styl & tematiek te identifiseer

o Digters kan deel vorm van verskillende literêre groeperinge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wolf se kenmerke van gedigte

A
  1. Orale literatuur
  2. Vertellers en optekenaars
  3. Gedig
  4. Gedigbespreking
  5. Vertalings
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q
  1. Orale literatuur wat is dit
A
  • Tekste wat ontstan & oorgedra word sonder skrif > mondeling
  • ⁠Orare = praat, os = mond; = litera = geskrewe letter > weerspreking
  • ⁠Voorbeelde: verhalende gedigte, volksliedere, volksvertellings, sprokies,
  • sages, legendes, fabels, raaisels, grappe
  • ⁠Kom in tradisionele gemeenskappe, ongeletterde gemeenskappe & moderne samelewings voor (val. podiumpoesie)
  • Orale literatur dikwels nie gekanoniseer nie › dikwels geskep deur mense wat buite magsentra bestaan & word dus nie opgeteken nic
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Kenmerke van orale literatuur

A

Gemik op voordrag. / vertelsituasie > kommunikasie met & aanpassing by gehoor
⁠Moet onthou kan word:
* Duldelike struktuur (chronologies, lineer)
* ⁠Eenvoudize sinsbou (ondubbelsinnige formulering, konvensionele woordeskat)
* Herhaling > veral formule: (woorde, frases 2 teksdele wat herhaal)
* ⁠Dialoog, vraag-en-antwoordstrukture, parollellises

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Orale literatuur in SA

A

Prominent in letterkundes van inheemse tale
*⁠ ⁠Maar wat van Afrikaanse letterkunde?
*⁠ ⁠Teenwoordig in verhale & liedere van San wat opgeteken is & harskryt word
* ⁠Bleek en Loyd-arpief by de Universiteit van Kaapstad
* GR von Wielligh se Boesmon-stories (vir volumes uitgegee 1919 tot 1921)
* Eugèng Marats se Dercolztones en ander vertellings (1927)
* Antire Krog sê die sterre sê “tsau” (2004)

BENAMINGS = PROBLEMATIES
*⁠ ⁠Term “Boesman’ (afgelei van Bosjesman) = assosiasie met koloniale tyd, skeldnaam
*⁠ ⁠Term ‘San’ = deur Khoikhoi gebruk as perjoratiewe, haatdrsende beskrywing van mense wat kos versamel & nie vee besit nie
*⁠ ⁠Egter deur bale verkles omdat dit vry van koloniale konnotasies) is
*⁠ ⁠South African San Institute voer aan mense verkies om as “San” geidentifiseer te word
of met naam van spesifieke groopering waaraan hulle behport (bv. (/Xam of Ju’)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

BLEEK & LLOYD

A
  • Wilhelm Bleek = Duitse linguis
  • Lucy Loyd = Bleek, se Engelse stoonsuster
  • ⁠Het tussen 1870 en 1824 toestemming van Kaapse goewerneur om lede van
  • /Xam-groep wat in die Breekwater tronk gevange gehou word by hulle in Mowbray te last woon
  • Bestudeer taal & kulturele uitinge
  • Breck leer hulle taal
  • Ontwikkel ortografie om dit te skryf & beskryt hoe dit uitgespreek moet word
  • Bleek & Lloyd teken oa. skeppingsverhale, liedere & vertelling op in 150 notabeeke (13 000 bladsye)
  • Damespreker praat hul ele tazi + Holland:-Afrikaans
  • Bleek & Lloyd vertaal dit ra Victoriaanse Engel:
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q
  1. Vertellers poësie
A

Belangrikate informant = //Kabbo (bekend as Jantjle Touren of Tooren)
* Bly van Februarie 1871 tot Oktober 1873 by Bleek & Lloyd
* ⁠ Diä!kwain (bekend as David Hoeser of Hussar)
* Bly van Kersfees 1873 tot Maart 1874 by Bleek. & Lloyd

  • /Alkúnta (bekend as Klaas Stoffel)
  • Kweiten-ta-//ken (bekend as Rachel; Diä!kwain se suster)
  • /Han=kass’o (bekend as Klein Jantje)
  • Argief deur SA skrywers geradpleeg
  • Gedeeltes in 1911 gepubliseer in Specimens of Bushmen Folklore
  • Een van bekendste gedeeltes (& mees vertaalde gedceltes) = “The broken string” > in 1875 deur Dis!Kwain aan Lucy Lloyd gedikteer
  • Verskeie kere verwerk…
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Gedig: gebreekte snaar

A

die gebreekte snaar
mense was dit
wat die snaar vir my gebreek het
daarom
het die plek vir my só geword
as gevolg daarvan
omdat hulle die snaar gebreek het
en ek die trillende geluid deur die lug nie meer kan hoor nie.
daarom
voel die plek nie meer vir my
soos die plek eens vir my gevoel het nie
as gevolg daarvan
want
die plek voel asof dit sommerso oopstaan
omdat die snaar gebreek is vir my
daarom
voel die plek vir my vreemd
as gevolg daarvan

San teks wat Loyd opgeteken het en Krog vertaal in Afrikaans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

AANVANGSKOMMENTAAR gebreekte snaar

A

Krog volg Lloyd se vertaling, maak min veranderinge
* Ons (& Krog) se lesing geskied oor groot gaping
* ⁠Lane tydsverloop sedert optekening
* ⁠Ken nie bronkultuar goed genoeg nie
* Verstaan nie konteks/omstandighede nie
* Gevaer dus dat ons misverstaan, sentimentaliseer & patroniseer
* Diä!Kwainse weergawe in nou-uitgestorwe /Xam-taal
* Deur Lloyd opgeteken & in Victoriaanse Engels vertaal
* Daarna (2004) deur Krog vertaal in Afrikaans
* Ander vertalings deur Bennun, Markowits, James & Stephen Watson (lg. In 1991)
* Storie aan Diä!Kwainvertel deur sy pa, Xaa-ttin

22
Q

GEGEWE gebreekte snaar

A

Treursang gesing deur Xaa-ttin ná dood van sy vriend
*⁠ ⁠Vriend = towenaar (sjamaan) & reênmaker
*⁠ ⁠Deur boer geskiet terwryl hy snags in vorm van in leeu geloop het & ‘n os doodgemaak het
*⁠ ⁠Met laaste asem beskryl hy hoe die boere sy verbinding met die reenbul in die lug verbreek het, vra Diä!Kwain se pa om aan te hou om ou liedere te sing & reën te maak

23
Q

HERHALING gebreekte snaar

A
  • x2 “mense” & “hulle” (r. 1 & 6)
  • Verwysing na persone wat spreker se lewe geaffekteer het deur hul dade
  • ×3 “die snaar vir my gobreek.” (r. 2, 6 & 14)
  • lets is gebreek, tot niet geraak
  • Skakel tussen aardse & boardse verbreek (snaar herinner aan musiekinstrument & boog)
  • X5 gevolge van die snaar wat breek (r. 4, 7, 8-9, 13 & 16)
  • “het die plek vir my só geword” (r. 4)Soos ek dit nou ervaar; “só” = klein dog veelseggende woord[Lloyd: “placebecamelikethistome”]
  • “en ek die trillende geluid deur die lug nie meer kan hoor nie” (r. 7)Verbintenis met (& ervaring van) wêreld negatief geraakVermoë om (musiek?) te hoor = gestrem[Krog voeg voetnoot van Lloyd by hoofteks]
  • “daarom voel die plek nie meer vir my / soos die plek eens vir my gevoel het nie” (r. 8-9)Fisieke & emosionele impak van “voel”Blykplek, omgewing, tuiste, ruimte het verander
  • “die plek voel of dit sommerso oopstaan” (r. 13)Plek nou toeganklik vir almal, nie meer spesiale betekenis nie[Lloyd: “placefeelsas ifitstoodopen tome”; let op versterking wat “sommerso” bring]
  • “voel die plek vir my vreemd” (r. 16)Vervreemding, verwydering van bekende ruimte[Lloyd: “placedoesnotfeelpleasanttome”, vertaling van “pleasant” as “vreemd” beklemtoon ontheemding& verontregting]
  • Herhaling bevestig vriend is doo den wereld is anders en verkeerd
  • Baie voegwoorde= beklemtoon die band wat nie meer bestaan nie (sukkel om te verwerk en praat daaroor)
  • ⁠x9 van vroorde wat verband tussen die breek van die snaar & vervreemding beklemtoon
  • Beklemtoon corsaaklikheld
  • “daarom” (c. 3, 8 2 15)
  • “as gevole daarvan” (c 5, 11 2. 17)
  • “omdat” (c 6 2 14)
  • ⁠”want” (r. 12)
24
Q

Stephen Watson se vertaling (1991) gebreekte snaar

A
  • Vervang “place” soos Lloyd gebruik plek-lek met earth
  • Maak betekenis eksplisiet en universeel
  • Verskaf uitgebreide historiese konteks in bundel
  • Vertaal teks na moderne Engelse idioom
  • Verander vorm
24
Q

TITEL gebreekte snaar

A
  • “gebreekte snaar” > suggestie van vernietiging
  • Lewe kortgeknip? Verwysing na musiekinstrument? Verwysing na magiese konneksie met wêreld?
25
Q

Etiese oorwegings gebreekte snaar

A
  • Eties geregverdig dat latere skywers werk van uitgestorwe groep mense of taalgroep (wat onder kolonialisme gely het) approprieer?
  • Prof. Annie Gagiano beskuldig Watson daarvan dat hy’n “cultural trophy
  • hunter” is
  • Watson beskuldig weer vir Krog dat sy plagiaat pleeg deur nie die tekste genoegsaam te verwerk nie
  • ⁠Sawel Krog as Watson dui wel aan hulle steun op die oorspronklike /Xam tekste

Prof Helize van Vuuren voer aan daar is twee kante
* Kulturele appropriasie > “n vorm van neo-kolonialisering”
* Vestig aandag op werk van inheemse grope (werk andersins verlore?) & gee erkenning aan orale tradiaies » “’n vorm van restitusie”

26
Q

Wilma Stockenström (Die Eland)

A

Gebore 1933 op Napier
* BA-graad in Drama (1952)
* Werk as aktrise op die verhoog & op TV
* Begin op laerskool al toneelstuk skrywe
* Vroeë toneelwerk nie deur gevestigde uitgewers uitgegee nie
* Begin laat sestigerjare dig
* Gedigte “het eintlik as ’n grap begin”
* Sy begin “uit frustrasie poësie … skryf omdat [sy] nie die geleentheid gehad het om [haar] kreatiwiteit op die verhoog uit te leef nie”
* Begin op aandrang van teaterresensent Wilhelm Grütter aan manuskrip werk
Skryf digbundels (11), romans (6), dramas (3)
* Vertaal werk van Athol Fugard (The guest > Die besoeker oor Marais)
* Wen Hertzogprys vir poësie in 1977 (Van vergetelheid en van glans)
* Wen Hertzogprys vir prosa in 1992 (Abjater wat so lag)
* Baie van haar gedigte handel oor die natuur en die mens se verhouding daarmee
* Goeie skoot sinisme

27
Q

eland vir die san

A
  • Belangrik vir San
  • Eland = eerste of een van eerste diere wat /Kaggen (die Mantis) skep
  • Sy gunstelingdier
  • Soms assosiasie met reen
  • Beduidende spirituele betekenis
  • Eland = dier wat meeste in rotskuns voorkom
    *⁠ ⁠Rotskuns is nie ‘net uitbeelding van waargenome werklikheid nie > spirituele, metaforiese (allegoriese?) lae
28
Q

die eland gedig

A

Die eland

Dat die klein-klein handfie se aanraak
die eland raak opspring en rooi en vaal draf
dit is die wonder wat hom voltrek in die grot

geel vinger root klei dit is die wonder
die eland lewend geraak op die wand van klip
die groot geel mensie en die klein bruin eland

die groot oker dier staan op uit die stof
en bekyk die lewe gelate geverf
vit die bek van die grot by die bak ghwarriebos
menseskepsel loop uit uit die bakkrans
uit na die vaal trop doer teen die vlak
om die wind te skep en dle kort pylte skiet

om die bok te skep met die horings swart
en die buik so vaalrooiskurf teen die vaalplatklip
en die sterk pote en die stomp stert en die riffelkwakkie

dit is die wonder wat ham voltrek as die pyl
in die hand wat hand bly kwas word
hand wat die klip laat leef

hand wat laat leef lewende hand
doop in slang en gifbol se gif die pyl
en span die boog breed soos die horizon

na die teiken geteken teen die groot-groot lug

29
Q

meer inligting: die eland

A

Kulturele gebeurtenisse
Baie detail oor die eland, sonder emosie

30
Q

Titel die eland

A

Dui op belangrikheid van dier (teenoor mens) * Wat is funksie van lidwoord “die”?
* Oorspronklike? Elke uitbeelding is uniek?

31
Q

Landskap die eland

A
  • Suider-Afrikaans > “ghwarriebos” (r. 9)
  • Klem op “klip” (r. 5, 14, 18)
  • Verwysings na “grot” (r. 3), “bakkrans” (r. 10) > waarom?
  • Kleure > “rooi” (r. 2, 4), “vaal” (r. 2, 11), “geel” (r. 4, 6), “bruin” (r. 6), “oker” (r. 7), “swart” (r. 13), “vaalrooiskurf” (r. 14)
32
Q

Eggo’s & herhaling die eland

A
  • Beelde eggo mekaar, vervloei & herhaal
  • Boog se vorm wat kim van horison naboots
  • Herhaling van sinsnedes > “dit is die wonder” (r. 3 & 16)
  • Soms dubbelsinnig > waarop is dit van toepassing? (vgl. “en bekyk die lewe gelate geverf” [r. 8])
33
Q

Mens vs dier die eland

A
  • Groot tenor klein deur kunswerke of sien
  • “Mensie” (r.6) maar nooit diertjie of bokkie
  • Heerskappy? Beheer?
  • Watse mens ter sprake?
34
Q

Mens as kunstenaar die eland

A
  • Kuns belangrik vir identifikasie van mense, maak on sanders as diere
  • Kuns wat mens “groot” maak?
  • Stories vertel deur rotskuns
  • Wat van “menseskepsel” (r, 10)
  • ⁠Verbeelding teenoor werklikheid
  • ⁠Gebruik van “skep” (r. 12 & 13)
  • Die “pyl / […] kwas word” (r. 16-17)
35
Q

Lewe & beweging die eland

A
  • Verskeie woorde wat op beweging dui > “aanraak” (r. 1), “opspring” (r. 2), “draf” (r. 2), “staan op” (r. 7) “loop uit” (r. 10), “doop” (r. 20), “span” (r. 21)
  • “[L]eef” (r. 18 & 19), “lewend” (r. 5), “lewende” (r. 18)
  • Assosiasie tussen kuns & lewe
  • Maar wat van die “slang en gifbol se gif” (r. 20)?
36
Q

Slot die eland

A
  • “[Teiken geteken teen die groot-groot lug” = eland?
  • Siklies > mens skep tekening van dier & jag dier
  • ⁠Dier as onderwerp van kunswerk & mens as onderwerp van kunswerk
  • ⁠eland op klip teenoor eland op papier
  • Sy gee nie antwoorde nie, daar is ‘n siklus van kunsskepping en waarneming van eland en kunstenaar
  • Ons neem net waar
  • Netapoësie
37
Q

Opsomming die eland

A

Gedig wat handel oor mens & natuur & kuns
*⁠ ⁠Mens se kreatiwiteit & behoefte om meer as net sigbare / tasbare te hê vitgebeeld
*⁠ ⁠Gedig wat oor kunsobjekte & metafisiese besin

38
Q

“Bishop Lavis 2049” Die kanon

A

o Gesien as “versameling meesterwerke”
o Beteken aanvanklik ‘katalogus van skrywers’(circa 4de eeu)
o Vandag: Normatief &gesaghebbend (vgl. kanonieke x apokriewe boeke)
o “Die idee van ’n vaste, algemeen aanvaarde, gesaghebbende kanon word tans ernstig bevraagteken” (Viljoen, 2013)

39
Q

Nathan Trantraal
Biografie

A

o Gebore in 1983 in Bishop Lavis
o Word groot in Mitchell’s Plain, trek na ouers se egskeiding terug na
Bishop Lavis
o Getroud met Ronelda S. Kamfer > dogtertjie
o Woon sedert 2011in Landsdowne maar verhuis Makhanda (Grahamstad) toe na 2016
o Ontvang in 2018 MA in Kreatiewe Skryfwerk van Rhodes

40
Q

Nathan Trantraal Skryfwerk

A

o Skep digkuns & grafiese romans, skryf rubrieke & korter prosa o Grafiese romans dikwels saam met sy broer André of ander
o Assosieer hom sterk met werkersklas
o Selfposisionering as enfant terrible of angry young man van Afrikaanse letterkunde
Bevraagteken onverskrokke prestasies van groot figure in Afrikaanse letterkunde
o Ooreenkomste met Breyten Breytenbach > rebelse figuur
o Skryf in Kaaps > NBtaalvariëteit in Afrikaans
o Beskuldig Adam Small daarvan dat hy Kaaps as “joke taal” voorgestel het (egter oorvereenvoudiging van Small se werk &bydra tot Afrikaanse digkuns)
o Invloed op jonger skrywers: Chase Rhys (Kinnes[2018]) &AshwinArendse (Swatland[2021])

41
Q

Nathan Trantraal Grafiese romans

A

Urbantribe (2008)
o Stormkaap: Drome kom altyd andersom uit(2008)
o Coloureds(2010)
o Crossroads(2014)
o Die manwattie kinnesvang(2024)

42
Q

Nathan Trantraal Digbundels en prosa

A

o Chokersensurvivors(2013) > Ingrid Jonk-eprys (2015) &ATKV-Woordveertjieprys vir poësie (2014)
o Alles het niet komwôd(2017)
o Wit issie ’n colour nie:Angedrade stories(2018)
o Oolog: Gedigte(2020)

43
Q

Gedig
Bishop Lavis 2049

A

Al is jou geld nou ’bnarcode
op jou pols wat praat met jou bank staan ie druggies nog altyd oppie hoekie en vra vi jou ’n twie rand
’n Evolutionary trait wat hulle
by hulle ancestors geërf et
Die singularity is hie
maa Bishop Lavis remains out of sync mettie res vannie future
Scientific progress staan side by side met stukkene fences en hyse
wat unchanged is since 1994
ombies het finally ’n ding gewôd soesie geeks gewens et,
maa nie soes hulle it gesien et ie Die zombies hettie bloodlust ie Hulle is eintlik lus vi niks
nette klomp laities hooked
oppe cheap drug
wat jou vi dae aneen half annie slaap lat rondstaan en kwyl soese gross prick
Elke twiede druggie isse hacker
Maa hulle hack net smart winkeltrollies
wat hulle imprint met hulle genetic signature soedat anne druggies it ie kan steel ie
Romariose familie vekoep drugs
Soe hulle het geld om hom te clone
Maarie clones bly drug addicts wôd wat OD Romario 3.0 staan daa voore hyswinkeltjie Mette augmented reality 1950s
Coca-Cola facade
Jy kannit net sien as jy permie
AR lenses dra, issie cheap ie
Maa is meer common as broodgeld
Wan as jy die brille afhal sien jy net Romario se clone wat staan en kwyl
Voore corrugated iron shack
Wat op vyl sand gebou is
En nieman smaak haavoo nie
Langs hom is Pikes
wie sit en mense pla wat vebystap
Hy jak ’n vyl jersey enne blou overall-broek Sy Nikes se stukkene
self-lacing mechanism
is nou net regular laces
wat heeltyd wee loskom
as hyrit vasmaak
Elke gang het hulle eie 3-Dprinter
om guns mee te print
En in elke straat is daa ’n ITexpert
wie inne 3-Dprinted Wendy bly in sy ma se jaat na wie ammel toe gan om hulle dooie geliefdes se AI ytie cloud te download

44
Q

Titel Bishop Lavis 2049

A

verwys na tyd en plek
plek- bishop lavis

Tyd
o Geld = b“arcode / op jou pols wat praat met jou bank” (r. 1-2)
o “singularityis hie”(r.8)
o “res vannie future”(r.9)
o “smart winkeltrollies / […] imprint met hulle genetic signature” (r. 23-4) o Familie het geld om Romario “te clone” (r. 27)
o “hyswinkeltjie / [m]ette augmented reality 1950s / Coca-Cola facade” (r. 29-31) o “permie / ARlenses”(r.32-3)
o Skoene het ’n “self-lacing mechanism” (r. 44)
o “ 3 - D p r i n t e r ” a l g e m e e n ( r . 4 8 - 5 1)
o “dooie geliefdes / se AI” in die “cloud” (r. 52-3)

45
Q

Bishop Lavis 2049 Stagnering

A

Dwelms steeds ’n probleem:
o “druggies nog altyd oppie hoekie” (r. 3)
o “nette klomp laities hooked / oppe cheap drug”(r.18-9) o “Elke twiede druggie”(r.22)
o “anne druggies”(r.25)
o “Romario se familie vekoep drugs” (r. 26)
o “Maarie clones bly drug addicts wôd wat OD” (r. 29)

Armoede steeds ’n probleem:
o “vra vi jou ’n twie rand” (r. 4)
o “by hulle ancestors geërf et” (r. 6)
o “maa Bishop Lavis remains out of sync” (r. 8)
o “met stukkene fences en hyse / wat unchanged is since 1994” (r. 11-2) o “hyswinkeltjie”(r.29)
o “corrugated iron shack / Wat op vyl sand gebou is” (r. 37)
o “vyl jersey enne blou overall-broek” (r. 42)
o Stukkende skoene (r. 43-7)
o Wendy-huise in agterplase (r. 51)

eweld steeds ’n probleem:
o “Elke gang het hulle eie 3-Dprinter / om guns mee te print”(r. 48-9) o Sistemiese geweld van armoede

46
Q

Bishop Lavis 2049 Verandering

A

o “ ’n Evolutionary trait” (r. 5)
o “Scientificprogress”(r.10)
o “Zombies het finally ’n ding gewôd” (r. 13)
o “Elke twiede druggie isse hacker” (r. 22)
o Baie alledaagse voorwerpe deur 3-D-drukkers gemaak o Menseverhoudinge?

47
Q

Bishop Lavis 2049 Samevatting

A

o Kritiek op huidige (kapitalistiese bestel) > betrokke poësie o Armoede sal bly voortbestaan as daar niks aan gedoen word nie o Armoede neem mense se gevoel vir hulle eie + ander mense se
menswaardigheid weg (vgl. Romario se familie, die familie wat “dooie
geliefdes / se AI ytie cloud […] download”)
o Menseverhoudinge word kommoditeit?
o Ligstraal? > BladeRunneren BladeRunner2049

48
Q

Bishop Lavis 2049

A
49
Q

Bishop Lavis 2049

A
50
Q

Bishop Lavis 2049

A
51
Q

Bishop Lavis 2049

A