Leesbegrip en visuele geletterdheid Flashcards
@#%^#
Kru taal/woede of agressie
Movement lines
Spoedstrepe/bewegingstrepe
Sweat droplets
Sweetdruppels wat spat
Light bulb
Gloeilampie bokant die karakter se kop wat beteken dat hy die lig gesien het en die idee gesnap het.
ʼn Klomp stippels in ʼn ry wat wys dat iemand in ʼn sekere rigting kyk, of messe in ʼn ry wat ʼn bose kyk weergee.
Stars above the head
ʼn Gekrap of sterre om harde musiek of vals musiek weer te gee
Birds around the head
Voëltjies wat om iemand se kop draai om lighoofdigheid voor te stel
Klankeffekte: ____ wat spesifieke klanke weergee bv. tok-tok-tok
onomatopee
Anxious
Senuweeagtig/bang
Disappointed
Teleurgesteld
Excited
Opgewonde
Relaxed
Ontspanne
Irritated
Geïrriteerd
Shocked
Geskok
Frustrated
Gefrustreerd