Begripstoetse Flashcards
2 reasons why
Noem 2 redes waarom
Name the difference between
Noem die verskil tussen
2 characteristics of
Noem twee eienskappe
Name the similarities between
Noem die ooreenkoms tussen
Quote 2 examples to prove
Haal 2 voorbeelde aan om to bewys
Name two negatives of
Naam die nadele
Name two positives of
Naam twee voordele
What motivates her two
Wat motiveer haar om
What do you see as important
Wat beskou jy as belangrik
Explain the following quotation
Verduidelik volgende aanhaling
Explain in your own words what …. means
Verduidelik in jou eie Woorde wat ….. beteken
What does he imply
Wat impliseer die skrywer
Quote 2 consecutive words
Haal twee opeenvolgende woorde aan
Quote 2 separate words
Haal twee aparte Woorde aan
In which way/manner
Op watter wyse/manier
Quote a sentence/phrase
Haal ń sin/frase
Give examples of
Gee voorbeelde van
Which statement is not true
Watter stelling is nie korrek nie
Give the synonym/antonym
Gee die antoniem/sinoniem
Complete the following
Voltooi die volgende
Use the following clues
Gebruik die volgende leidrade
Underline the right answer
Onderstreep die regte antwoord
Arrange the words
Rangskik die Woorde
Irony:opposite of what you expect
Ironie: teenorgestelde van wat jy verwag
Symbol
Simbool
How is something related to something else
Hoe hou iets verband met iets anders
Refer to
Verwer na
On which condition
Op watter voorwaarde
What is the cause or consequence of something
Wat is die oorsaak of gevolg van iets
What do two things have in common?
Wat het twee dinge in gemeen?