Langtermyn- Finansiering Flashcards
1
Q
wat is gewoone aandele
A
aandele koop by groot maatskappye
2
Q
wat is voorkeeraandele
A
aandeelhouers deel wins binne besigheid
3
Q
wat is n skuldbrief
A
dis n kontrak tussen n besigheid en die uitlener van die geld
4
Q
wat is vakonde by die langtermyn finansiering
A
om vaste eiendom te koop op n lening
5
Q
wat is bestuur in die langtermyn finansiering
A
om bates te bestuur by n verhuurder vir die gebruik per maand