8 Besigheidsfunkies Flashcards
benoem al die funksies
produksie
aankope
menslike hulpbronne
administrasie
bestuur
bemarking
finansies
openbare betrekinge
noem en verduidelik die vlakke van die bestuurs funksie
top vlak=bepaal die vissie+missie en maak strategiese besluite
middle vlak=taktiese besluite om opdragte uit tevoer.
lae vlak=neem daaglikse besluite om die werk te doen.
benoem die 3 besigheids vaardighede en verduidelik
Konsepteule vaardighede= moet die gevolge van n aksie voor uit skat.Interpersoonlike vaardighede= goeie mens verhoudinge hê.Tegniese vaardighede= die werk fisies doen en opleiding gee
wat is die bestuurtakke
beplan
organiseer
leidng
beheer
verduidelik die bestuurtak belaning
moet kan beplan wat die besigheid benodig. Hoe laat diebesigheid gaan oop maak
verduidelik die bestuurtak organiseering
insette van besigheid in spanne opganiseer. Produksie teorganiseer om winsgewend te wees
verduidelik die bestuurtak leiding
werkers te motiveer en te inspereer om doelwitte te bereik.regstellende stappe te neem as mense verkeert optree
verduidelik die bestuurtak beheer
regstellende stappe te doen wanneer doelwitte bereik is enander insette te beheer
wat is die 7 p’s van bemarking en verduidelik hulle
Produk= bevredig n behoefte/begeerte
Plek= fisiese adres, omgewing
Prys= waarde+gehalte van die produk te reflekteer
Promosie= hoe word advertensie geadverseer/gedoen
Persone= werkers en hul interaksie met klante
Proses= hoe maklik jy die produk verkoop
Fisiese plek= binne kant van die besigheid
noem die soorte metodes van produksie
massa
stuk
lot
verduidelikdie 3 soorte produksie metodes
Massa= groot hoeveelhede identiese produkte binne n kort tydperk
Stuk= spesifieke hoeveelheid van produkte
Lot= klein hoeveelhede van produkte
wat is die produksiefaktore
Bronne
Arbeid
Kapitaal
Entrepreneurskap
wat is die primêre doelwit
So veel as moontlik te produseer teen die laagste koste
Produkte reg te hêop die regte tyd, regte hoeveelhede en op die regteplek
noem enige 3 van die sekondêre doelwitte
- Eienskappe van produk moet dieselfde wees
- Gehalte moet dieselfd wees
- Produksieproses moet dieselfde wees
- Klantediens moet uitstekend wees
- Produksiehoeveelheid moet voldoen aan die vraag van verbruiker
- Produktiwiteit moet hoog wees om koste te bespaar
wat is menslike hulpbronne
Bestuur van werkers wat teen vergoeding hulle tyd, energie,vaardighede
en kennis verkoop aan die besigheid.
wat is die 4 tipe menslike hulpbronne
werwing
keuring
indieksie
plasing
wat is die aankoop-prosedure
- Identifiseer die behoefte
- Plaas die bestelling
- Kontroleer die bestelling
- Reel betaling van aankope
noem enige 4 redes waarvoor betroubare inligring gebruik kan word
- Besluitnemingprosese
- Navorsing + ontwikkeling
- Beplanning van behoeftes
- Verkope te verhoog/verbeter
- Finansie poisie uit te werk
- Klante se behoeftes + begeertes te bevreedig
- Volhoubaar te bly
- IT te beskerm en neem verbruikers se inligting
wat is die 2 soorte kapitale
geleende kapitaal
eie kapitaal
wat is die Voor- en Nadele van Geleende Kapitaal
Nadele
1. Betaal rente
2. Kan nie eie besluite neem met geld nie
Voordeel
1. Geld is beskikbaar wanneer besigheid dit nodig het
wat is die Voor- en Nadele van Eie Kapitaal
Nadele
1. Geen rente word op rente verdien nie
2. Geld kan misbruik word
3. Misdaad- steel
Voordeel
1. Eie besluitneming
2. Rente- inkomste
noem die 4 goed van Korttermyn- Finansiering
handlerskrediet
oploping
bankoortrekking
faktuurdiskontering
wat is die 5 goed van Langtermyn- Finansiering
gewone aandele
voorkeeraandele
skuldbriewe
vakbonde
bestuur
wat is bebegrooting
om die verwagte inkomste en uitgawes bepaal van die besigheid
verduidelik wat die verwagte inkomstes en uitgawes is
Verwagte inkomste= geskat volgens verlede se verkope
Verwagte uitgawes= handel oor die verlede en moontlike gebeure wat
verwag kan word
wat is die soorte beleggings en verduidelik hulle
- Spaar rekening (vaste deposito)= veilige beleggings in n bank te belê
waar rente ontvang word - Aandele te koop in ander besigheid en dividende te verdien
- Regerinfseffekte geld belê= veilige belegging “geleen” word en die
belegger verdien rente - Regering- inisatief= as jou besigheid presteer sal die rege
wat is vaste kapitaal
Bates wat nie vinnig vervang of verkoop word nie
wat is bedryfskapitaal
Bates wat waardevol vir die besigheid is en vinnig in geld omgeskakel
kan word.
wat is die 5 aspekte van Gehalte
- Betroubaarheid
- Waarborgheid
- Verbruikervriendelik
- Getrou aan bemarking
- Na- verkoopsdienste