Korttermyn-Finansiering Flashcards
1
Q
wat ishaldelers krediet
A
wanneer jy afslg by n besigheid kry as die rekening binne 30-90 dae betaal gaan word
2
Q
wat is oploping
A
dis wanneer jy met verskaffers reelom later te betaal
3
Q
wat is n bankoortreking
A
wanneer die besigheid meer as wat hulle het ontrek
4
Q
wat is faktuurdiskontering
A
wanneer besighede hul debiture se skuld verkoop