beleggings Flashcards
1
Q
wat is n belegging
A
bestuurder moet kan surplus fondse belê om positiewe inkomste te skep
2
Q
wat is n vaste deposito (spaar rekening)
A
om geld in n bank te sit en rente te verdien
3
Q
wat beteken ditom regeringseffektiewe geld te belê
A
om geld te leen van af n belegger en die belegger verdien rente
4
Q
wat beteken dit om regerings-inisatief te wees
A
wanneer jou besigheid presteer en die regering gee jou lenings
5
Q
wat is die soorte beleggings
A
vaste deposito
regeringseffektief
regerings-inisatief
aandele koop en individente te verdien