KW3: Hitte-oordrag Flashcards

1
Q

Wat is Hitte-oordrag of Verhitting?

A

Dis die oordrag van hitte van ‘n warmer voorwerp na ‘n kouer voorwerp.

warm —-> kouer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Op watter 3 maniere kan hitte-energie oorgedra word?

A
  1. Geleiding
  2. Konveksie
  3. Straling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is Geleiding?

A

Dis die oordrag van hitte wanneer ‘n warm voorwerp raak aan ‘n kouer voorwerp.

Geleiding kan net plaasvind in VASTESTOWWE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 2 voorbeelde van goeie en slegte geleiers.

A

Goeie geleiers:
1. Koper
2. Goud
Suiwer metale gelei hitte baie goed.

Slegte geleiers:
1. Hout
2. Plastiek
Isoleerders voorkom of vertraag die geleiding van hitte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is Konveksie?

A

Konveksie is die oordrag van hitte van een plek na ‘n ander deur die beweging van warm deeltjies.

Konveksie kan net plaasvind in VLOEISTOWWE en GASSE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik wat gebeur met hitte-oordrag wanneer ‘n kers brand.

A
  1. Die warm lug bo die vlam sit uit en styg op.
  2. Die koeler lugdeeltjies beweeg in om die plek van die warmer deeltjies in te neem.
  3. Hierdie vloei van lugdeeltjies word konveksiestroom genoem.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem ‘n voorbeeld waar konveksiestrome gebruik word?

A

Yskas: Die vrieshokkie kom altyd bo in die yskas voor. Koue lug sink ondertoe en warm lug styg op om af te koel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is Straling?

A

Hitte word oorgedra van een voorwerp na ‘n ander sonder dat:
1. Die voorwerpe aanmekaar raak
2. Enige deeltjies van een plek na ‘n ander beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 3 dinge wat kan gebeur wanneer stralingsenergie ‘n voorwerp bereik.

A
  1. Deurlating (beweeg deur die voorwerp)
  2. Weerkaatsing (kaats terug vanaf die voorwerp)
  3. Geabsorbeer (word vasgevang in die voorwerp)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter tipe oppervlakte absorbeer hitte vinnig?

A

Donker oppervlaktes soos ‘n teerpad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter tipe oppervlakte weerkaats stralingshitte?

A

Blink oppervlaktes soos ‘n spieel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter tipe oppervlaktes laat stralingshitte deur?

A

Deursigtige voorwerpe soos glas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat gebeur met ‘n oppervlak wat stralingshitte absorbeer?

A

Dit word warm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly