Geslagtelike voortplanting (Plante) Flashcards

1
Q

Wat is Angiosperme?

A

Angiosperme is plante wat blomme maak en sade dra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die 4 hoof dele van ‘n blom.

A
  1. Manlike strukture (meeldrade)
  2. Vroulike strukture (stamper)
  3. Kroonblare (kleurvolle blare van blom)
  4. Kelkblare (groen blaartjies onder blom)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die 2 dele waaruit die manlike struktuur bestaan.

A
  1. Meeldrade (helmknop en helmdraad)
  2. Stuifmeelbuis
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem die 3 dele waaruit die vroulike struktuur bestaan.

A
  1. Stempel
  2. Styl
  3. Vrugbeginsel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die funksie van die stempel?

A

Die stempel vang die stuifmeelkorrels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat noem ons die saad van die manlike struktuur?

A

Die saad is die stuifmeelkorrels (dit bevat die sperms - die manlike geslagselle)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die funksie van die kroonblare?

A

Die helder kleure lok diere/insekte vir bestuiwing.

Die helder kleure lok bv ‘n insek en stuifmeelkorrels gaan sit vas aan die insek. Die insek beweeg dan so dat die stuifmeelkorrels op die stempel beland en bestuiwing kan plaasvind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is bestuiwing?

A

Bestuiwing is wanneer die stuifmeel van die manlike deel oorgedra word na die stamper van die vroulike deel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die funksie van die kelkblare?

A

Die kelkblare beskerm die vrugbeginsel.

Kyk na die prentjie van die blom. Jy sal sien die kelkblare bedek heeltemal die onderkant van die blom - dit is waar die vrugbeginsel is. So dit beskerm die vrugbeginsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem die 4 stappe van geslagtelike voortplanting in Angiosperme.

A
  1. Bestuiwing
  2. Bevrugting
  3. Sade en vrugte vorm
  4. Sade ontkiem en nuwe plante groei

Die stuifmeelkorrel beland op die stempel (bestuiwing). Die stuifmeelkorrel beweeg af in die styl na die vrugbeginsel waar die sperm die eiesel bevrug. Dit verander in ‘n vrug wat saad bevat. Die saad ontkiem en ‘n nuwe plant groei daaruit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem verskillende maniere hoe stuifmeel oorgdra kan word sodat bestuiwing kan plaasvind.

A
  1. Bestuiwing deur wind
  2. Bestuiwing deur water
  3. Bestuiwing deur insekte
  4. Bestuiwing deur voels
  5. Bestuiwing deur diere

Ons noem diere wat help met bestuiwing: Bestuiwers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly