Konseptuele Raamwerk Flashcards
Doel van die raamwerk
1- Help ouditere om nakoming van IFRS’e te bepaal
2- Lewer bystand aan die IASB vir nuwe IFRS’e en hersiening van ou IFRS’e
3- Lewer bystand aan die IASB vir die harmonieseerings projek
4- Lewer bystand vir nasionale standaarde en opstellers
5- Help gebruikers met hulle begrip van IFRS’e
Twee groepe eienskappe
1- Fundementele kwalitatiewe einskappe
2- Verhogende kwalitatiewe eienskappe
Fundementele kwalitatiewe eienskappe
1- Getroue weergawe
*Volledigeheid, onpartydig, vry van foute
2- Toepaslikheid
*Voorspellings waarde en terugvoer waarde
Verhogende kwalitatiewe eienskappe
1- Verstaanbaarheid
2- Verifeerbaarheid/Bevestigbaarheid
3- Tydigheid
4- Vergelykbaarheid
Definisie: Bates
1- Hulpbron
2- Onder die huidige beheer van die entiteit
3- AGV gebeure wat in die verlede plaas gevind het
4- Na verwagting toekomstige ekonomiese voordele vir die entitieit sal inhou
Definisie: Las
1- Huidige verpligitng van die entiteit
2- AGV gebeure in die verlede ontstaan
3- Na verwagting sal lei tot die uitvloei van ekonomiese hulpbronne van die entiteit
Definisie: Inkomste
1- Vermeerder van ekonomiese hulpbronne geduurende die huidige rekeningkundige tydperk 2- Vermeerder van Bates 3- Afname in laste 4- Wat lei tot n toename in ekwiteit *Bydreas deur eienaars uitgesluit
Definisie: Uitgawe
1- Vermindering van ekonomiese hulpbronne geduurende die huidige rekeningkunde tydperk 2- Vermeerder van Laste 3- Verminder van bates 4- Afname in ekwiteit *Ontrekkings uitgesluit
Erkenings kreteria
1- Voldoen aan die definisie van een van die elemente
2- Waarskynlik dat ekonomiese voordele verbonde aan die item die entiteit sal toeval of dat die entiteit die hulpbronne sal moet prysgee
3- Die waarde van die item kan betroubaar gemeet kan word
Doel van Rekeningkunde
Die proses waardeur inligting
1- Geidentifiseer word
2- Aangetekn word
3- Aan belanghebbende partye gekommunikeer word
IASB beskrywing
International Accounting Standards Board (London)
Hulle reik die IFRS’e uit (International Financial reporting Standards) asook die IFRIC (interpretasies oor IFRS’e)
IASC beskrywing
International Accounting Standards Comission
Hulle reik die IAS (International Accounting Standards) uit asook die SIC (interpretasies oor IAS)
Hierdie was alles voor 2001
Opstel van nuwe riglyne
IASB verwys na die proses as “Due Process” en bestaan uit die volgende 6 stappe:
1- Opstel van agenda
2- Beplanning van projek
3- Ontwikkel en publiseer n “Discussion paper”
4- Ontwikkel en publiseer die “Exposure draft”
5- Ontwikkel en publiseer die standaard
6- Na die uitreiking van standard terugvoer