Gebeure na Verslagdoening (IAS 10) Flashcards

1
Q

Twee tipe gebeure

A

1- Aansuiwerings gebeure

2- Nie- Aansuiwerings gebeure

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Aansuiwerings gebeure

A

Gebeure wat ontstaan na verslag doenings datum maar voor finansiele state uitreking datum soos deur die raad bepaal. Hierdie gebeure moet verband hou met gebeure voor jaareinde of daar moet bewyse wees dat omstandighede reeds bestaan het voor jaar einde

Stel die syfers reg!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Nie - Aansuiwerings gebeure

A

Hou geen sins verband met omstandighede wat voor jaar einde ontstaan het nie. Geen syfers word angepas nie, slegs openbaar in n aantekening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Divedende

A

Divedende kwalifiseer gewoonlik as gebeure na verslag doenings datum. Daar ontstaan geen las in die vorige tydperk nie (geen verpligting)

Die divedende word wel openbaar in n aantekening om te se hoeveel divedende en tten watter bedrag per divedend verklaar is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Datums van Divedende

A

1- Voorgestel (geen las of verpligting)
2- Verklaar (skep n las/verpligting)
3- Betaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly