Inkomste (IFRS 15) Flashcards
5 Stap metode
1- Identifiseer die kontrak
2- Identifiseer die apparte nakomings verpligtinge
3- Bepaal die transaksie prys
4- Deel die transaksie prys toe aan elke nakomings verpligting
5- Erken die inkomste soos die nakomings verpligitnge nagekom word
Identifiseer die kontrak
Gewoonlik se hulle daar is n kontrak = geen bewyslas vir jou
Vereistes vir n geldige kontrak
1- Kommersielle inhoud
2- Partye het kontrak goed gekeer en is verbind
3- Kan partye se regte en verpligtingeidentifiseer
4- Betalingsvoorwaardes identifiseerbaar
5- Waarskynlik dat entiteit vergoeding sal kry
Identifiseer die nakomings verpligtinge
n Nakomings verpligitng is n belofte om n sekere/spesefieke vereiste te voldoen in ruil vir n bepaalde teenprestasie (uitdruklik of stilswyend)
Om apparte nakomings verpligtinge te identifiseer moet hulle:
1- onderskeibaar wees (appart verkoop kan word ens)
2- nie hoogs interafhanglik wees nie
Bepaal die transaksie prys
Die bedrag/vergoeding waarop die entiteit kan verwag om geregtig o te wees indien die teenprestasie soos in die kontrak vervat (BTW UITGESLUIT)
1- Veranderlike vergoedings (ramings, kortings ens, gebruik die verwagte f mees waarskynlike bedrag)
2- Tydwaarde van geld (Kyk na rente komponent indien dit langer as 1 jaar is)
3- Niekontant vergoeding (Meet altyd teen billike waarde)
4- Vergoeding betaalbaar aan klient (lojaliteits programme, ebucks ens)
5- Invorderbarheid (klient se risiko om nie te betaal nie, pas nie die transaksie prys aan nie)
Allokeer die transaksie prys aan elke nakomings verpligitng
3 metodes vir die stap
1- Aagepaste mark beoordeling
2- Koste + wins
3- Reswaarde
Erken die inkomste soos dit realiseer
Erken die inkomste soos dit oorgedra word
oorgedra = Beheer
Beheer aanwysers: 1- Huidige verpligting om te betaal 2- Bate aanvaar 3- Hou risikos en voordele 4- Besit bate fiesies 5- Wetlike titel
Joernaliseering van verkope (Normale verkope)
Debiteur kontrole
Verkope/Inkomste
Toelaag vir veref korting toegestaan
(Verkope se joernaliseering)
Bank
Toelaag vir veref korting toegestaan
Debiteur kontrole
(Kwalifiseer vir korting)
Bank
Debiteur kontrole
Toelaag vir veref korting toegestaan
Verkope/Inkomste
(Kwalifiseer nie vir korting nie)
Joernaliseering van verkope (Terugsendings moontlik)
Debiteur Kontrole
Verkope/Inkomste
Terugsendingslas
KVV
Geraamde vooraadterugsending
Vooraad
(Skep moontlikheid vir terugsending)
Terugsendingslas
Debiteur Kontrole
Vooraad
Geraamdevooraadterugsending
(Stuur vooraad terug)
Terugsendingslas
Verkope/Inkomste
KVV
Geraamdevooraadterugsendings
(Stuur nie vooraad terug nie)