K1 Onderwerp 4: Ekonomiese Struktuur van Suid-Afrika Flashcards
A - Primêre Sektor
Nywerhede verkry grondstowwe uit die natuur
Die eerste stadium van produksie
ontgin rou materiale
Noem die twee bedrywighede van die Primere Sektor
*Genetiese werksaamhede - waar aan die natuur gegee kan word wat daaruit geneem is.
*Eksplotatiewe werksaamhede - waar nie aan die natuur terug gegee kan word wat daaruit geneem is nie.
Samestelling van die primere sektor
Landbou , mynbou , bosbou , vissery
A - Tantieme
Word gehef op die ontginning van materiale
🎱Ekonomiese belangrikheid van die Primere sektor (brei uit oor elk)
- Verskaf voedsel en minerale
- Verdien buitelandse valuta
- Lei werkers op en skep werkgeleenthede
- verskaffing van grondstowwe vir die sekondere sektor
- Bydra tot BBP
- Bron van Kapitaalvorming
- Stimulering van navorsing en Ontwikkeling
A - Die sekondere sektor
nywerhede wat natuurlike hulpbronne omskep in n vorm wat geskik is vir menslike gebruik
vervaardigings sektor
Samestelling van die sekondere sektor
- Vervaardigingsnywerhede
- Elektrisiteit- , gas- en watervoorsienning.
- Konstruksie
A - NERSA
Nationale Energie Reguleerders van Suid Afrika
🎱Ekonomiese belangrikheid van die sekondere sektor (en brei uit)
- Belangrike bydrae tot BBP
- Skep werksgeleenthede
- Waarborg ekonomiese onafhanklikheid
- Verdien Buitelandse valuta
- Bied n belangrike beleggingsgebied
A - Tersiêre Sektor
Versprei goedere en verskaf dienste
dienstesektor : openbare , sluit kommersiële en professionele dienste in
Samestelling van die Tersiëre Sektor (6)
- Kommersiële dienste
- Vervoerdienste
- Bergingsdiente
- Kommunikasie dienste
- Bank en Finansiële dienste
- Persoonlike dienste
🎱Ekonomiese belangrikheid van die Tersiëre Sektor
- Bydrae tot BBP
- Skep van werksgeleenthede
- Bron van staatsinkomste
A - Die infrastruktuur van SA
Die land se sosiale kapitaal
Dra die ekonomiese struktuur
3 Hoof temas; Infrastruktuur van SA
Kommunikasie
Vervoer
Energie
Tema 1: Hoekom is Kommunikasie infrastruktuur belangrik vir sakeondernemings (4)
omdat hulle kan:
1) pryse dophou
2) beskikbaarheid van grondstowwe en dienste moet dophou
3) Finansiële veranderings moet volg
4) Plaaslike en buitelandse ekonomiese toestande moet vergelyk en beoordeel